Met ‘n onderwerp so omstrede soos Kaapse onafhanklikheid, is ‘n eindelose vlaag van rassebeskuldigings altyd onvermydelik. Maar ís Kaapse onafhanklikheid rassisties?
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "onafhanklikheid"
Wat gaan nuwe Spaanse regering met Katalonië doen?
Met ’n nuwe regering wat vroeër hierdie maand in Spanje oorgeneem het, ontstaan die vraag nou of daar enige hoop bestaan dat die Katalonië-vraagstuk binnekort opgelos kan word?
Selfbeskikking wanneer dit wêreldmagte pas
Volkere wat na selfbeskikking streef, sal moet besef dat eie belange eerder as goeie beginsels groot wêreldmoondhede se reaksie op hul vryheidstrewe sal bepaal.
Indië en Pakistan: 70 jaar sedert partisie en onafhanklikheid
Dit is natuurlik ʼn oop vraag of partisie destyds ʼn goeie besluit was of nie. Gandhi se droom van ʼn verenigde Indië, waar alle groepe vreedsaam saamleef, was naïef en heel moontlik sou dinge nog erger gegaan het as die Moslems nie ʼn heenkome in Pakistan gehad het nie.
Die Koerde, die Katalane en die Afrikaners
Waar laat hierdie ontwikkelinge ander onafhanklikheidstrewes? Dit wys ons eerstens dat die tydperk van vorming van nuwe nasiestate nog glad nie verby is nie. Dit is duidelik dat onafhanklikheid van die Koerde en Katalane ander nasies se strewe na onafhanklikheid kan bevorder.
Nuuskommentaar: Skotland – Is die whiskyglas half vol of half leeg?
Die Skotte het teen onafhanklikheid gestem. Dit wat in Brittanje gebeur het, is van groot belang vir Suid-Afrika en ander dele van die wêreld waar minderheidsgemeenskappe woon, skryf Herman Toerien.
Skotte sal vroeg weet oor onafhanklikheid
Teen die tyd wat die Skotte môreoggend hul tradisionele ontbyt van ’n worsie, spek, boontjies en swart poeding aanmekaar slaan, behoort hulle reeds te weet of hulle onafhanklik word of nie.
Nuuskommentaar: Skotland se lesse vir Suid-Afrika
Wat duidelik is, is dat die verwikkelinge in Skotland talle mense weer kliphard laat besin oor hoe die wêreld staatkundig daaruit behoort te sien. Dit ontlok erge weerstand in sommige geledere omdat dit geykte konsepte aantas.