Die polisie in KwaZulu-Natal het bevestig dat drie mans vir ondervraging ingeneem is in verband met die moord op Nico en Mercia Lens van die Paulpietersburg-distrik.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Ondervraging"
Man ondervra oor Westbury-skietery
‘n Man is Woensdag deur die polisie vir ondervraging ingeneem in verband met die skietery in Westbury, in die weste van Johannesburg, waartydens die driejarige Luke Tibbetts in die kop geskiet is.