Akademia brei eersdaags uit na die Kaap en droom ook van ʼn kampus in Bloemfontein. Met ʼn unieke, Christelike bestaansrede wil dié instelling die leemte vul wat deur huidige universiteite gelaat word.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "onderwys"
Bela: Mense sê ‘nee’, maar ANC stoomroller voort – ACDP
“Wat ál duideliker word, is dat ANC-LP’s hul grondwetlike mandaat en plig teenoor die mense van hierdie land heeltemal vergeet het.”
Niks gerusstellend aan Bela-wysigings
AfriForum sê wysigings aan die Bela-wetsontwerp is “woordgimnastiek wat nie moet bluf nie”.
Belangrike wysiging aan Bela-wet kom dalk
Die kans bestaan dat die omstrede Bela-wetsontwerp ʼn belangrike verandering kan ondergaan, wat die departement nie die finale sê oor taal- en toelatingsbeleid sal gee nie.
Alle Wes-Kaapse skole Woensdag weer oop
Stormsterk winde het skade aan talle skole in die Wes-Kaap aangerig.
Educor steeds doodstil oor kollegekrisis
Van die studente sê hulle het studielenings van derduisende rande, maar weet nie of dié geld dalk nou vermors is nie.
Damelin en kie gederegistreer
Dié vier kolleges, wat deur die maatskappy Educor besit word, het nie hul finansiële state vir 2020 ingedien nie.
Bela: Die mens se wet, of God s’n?
As ʼn Christen-vrou, -ma en -onderwyseres, maar die belangrikste as dogter van God, is dit vir my van kardinale belang dat my kind volgens Christen-beginsels onderrig en daarin onderlê word.
Bela gaan werkende skole breek, hoor NRP
“As ouers hul regmatige seggenskap by hul kind se skool ontneem word, sal hulle heel moontlik van die skool onttrek – kind, geld en ál.”
Wêreld kort gou 44 miljoen onderwysers
Die verslag lys ongunstige werkstoestande en swak salarisse as redes waarom talle onderwysers die beroep verlaat.
Gebrekkige vakkennis, opleiding pootjie gehalte-onderwys
“Die grootste uitdaging in die onderwysstelsel is onderwysers se gebrek aan vakkennis en die vaardighede om kinders te leer.”
18 beseer toe klaskamer se dak inval
“Dit is jammer dat ons kinders op so ʼn wyse by ʼn skool seergekry het.”
Misdaad wurg ook skole
In net drie maande is sewe moorde, 61 verkragtings en 252 voorvalle van aanranding by onderwysinstellings landwyd aangemeld.
Studiedrome word bewaar danksy Mej. SA-beurs
“Danksy die geleentheid wat Natasha my gebied het, hoop ek om vir jong vroue te wys dat dit moontlik is om jou lewe te verander en jou drome te bereik.”
Onderwysstudente ontvang eerste honneursbeurse
Dit is die eerste beurse van sy soort wat aan studente van Aros toegeken word wat beoog om ʼn honneursgraad in leerondersteuning te voltooi.
ʼn Hoop geld nodig as jy hiér wil skoolgaan
Maroela Media het die afgelope week ʼn steekproef by openbare skole in Gauteng en die Wes-Kaap gedoen om te bepaal presies hoeveel ouers jaarliks aan skoolfonds bestee.
Armoede in ons plattelandse skole?
Soos in ander ontwikkelende lande in Afrika is die meerderheid van ons plattelandse inwoners in Suid-Afrika steeds agtergeblewe – veral as hulle gemeet word teen hulle stedelike eweknieë.
Afrikaanse matrieks sê ‘nee dankie’ vir wiskunde
Slegs ʼn kwart van leerders wat verlede jaar die matriekeksamen in Afrikaans afgelê het, het suiwer wiskunde as vak gehad, ʼn afname van tien persentasiepunte in vyf jaar.
Uitslae vir dié vakke dalk gekook?
Aansienlik minder Afrikaanse leerders het skynbaar onderskeidings in dié drie vakke gekry, as hul eweknieë in townshipskole.
Plattelandse skole is (ook) tops!
Kenners sê dit is noodsaaklik om Afrikaanse skole op die platteland aan die gang te hou, nie net omdat dit gehalte-onderrig bied nie, maar ook die rugsteun van gemeenskappe in die platteland vorm.