Indien jy hierdie wenke toepas en jy steeds nie verbetering in jou gemoedstoestand ervaar nie, is dit raadsaam om professionele hulp in te win. Maak ʼn afspraak by ʼn sielkundige of by jou dokter. Uitbranding is ʼn ernstige saak en dit is lewensbelangrik om die korrekte hulp in te win voordat die skade onomkeerbaar is.
Alles vir die sleutelwoord "onderwys"
Entstofprogram vir onderwysers verleng
Al hoe meer onderwysers het hulle die afgelope dae aangemeld om ingeënt te word.
Woede oor miljoene vir Kubane wat SA onnies oplei
“Dit is ʼn klap in die gesig van belastingbetalers en onderwysinstellings wat oor uitstekend opgeleide kenners beskik.”
Nóg halfmiljoen kinders nie terug skool toe weens pandemie
Navorsers het bevind dat sommige kinders amper ʼn hele skooljaar verloor het weens die Covid-19-pandemie.
Video: Fokus op die welstand van leerders
Hoe het skole dit reggekry om leerders gemotiveerd en veilig te laat voel te midde van die Covid-19-pandemie? Een van die groot uitdagings by dié skole was om die balans te vind tussen die akademiese, kulturele en sosiale ontwikkeling van hul leerders verduidelik die paneel van hoofde in dié aflewering van die “AON Tafelgesprekke vir prinsipale”.
Inentings van onderwysers vorder goed
Meer as 2 000 polisiebeamptes is intussen ook teen Covid-19 ingeënt.
Harde werk, gebed sorg vir internasionale onderwysprys
“Die grootste uitdaging is seker dat daar wonderwerke van ’n skoolhoof met min of geen hulpbronne verwag word.”
Regstappe dreig ná BL-onnies glo nie inentings mag kry nie
Verskeie beheerliggaamonderwysers is glo by inentingstasies weggewys.
Aanlyn klasse vir hoër onderwys verwelkom
“Dit is noodsaaklik vir die toekoms van die land dat studente met so min as moontlik ontwrigting met hulle studies voortgaan.”
Video: Onderwys se grootste lesse uit Covid-19
In die jongste aflewering van die “AON Tafelgesprekke vir prinsipale” verduidelik die paneel van hoofde wat hul fokus sal wees om te verseker dat hulle hierdie jaar sterker aan die anderkant kan uitkom. Dit wat geleer en toegepas is, was nog nooit in teksboeke opgeteken nie.
Slegs aanlyn klasse vir universiteite, sê Nzimande
“Ons universiteite sluit nie amptelik nie, maar alle persoonlike onderrig en eksamens word vir die volgende twee weke opgeskort.”
Skooldag van ’n onderwyser midde-in die pandemie
Ons kry so baie kritiek van mense en ouers, so hier is my stukkie van wat ons nou anders doen as tevore.
Wes-Kaapse ouers moet gou plek bevestig
Ouers in die Wes-Kaap het slegs tot Vrydag kans om hul finale keuse van skool vir 2022 te bevestig.
Video: Kom ons bou ’n sterker onderwysstelsel ná Covid-19
In dié episode verken die paneel hoe die pandemie die diepte van leierskap op die proef gestel het, hoe hoofde die uitdagings oorkom het en hoe ons beginsels van veerkragtigheid en aanpasbaarheid kan toepas om ’n beter en sterker onderwysstelsel te bou.
Wes-Kaapse onderwysers word vandeesweek ingeënt
Onderwysers en personeel by staats- en onafhanklike skole in die Wes-Kaap word Vrydag ingeënt.
Ouer klap glo onnie buite klas
Die ma was glo vies omdat die betrokke onderwyseres haar kinders huis toe gestuur het, nadat hulle laat by die skool aangekom het.
Minister van onderwys: ‘Skole bly oop’
Die minister het ook terugvoer gegee oor die terugkeer van laerskoolleerders en die inentingsprogram vir onderwysers wat die week begin.
Lesufi wil ‘ras-landskap’ van onderwys in Gauteng verander
Die Gautengse onderwysdepartement gaan ʼn konsep-dokument uitreik wat ten doel het om die “ras-landskap” van onderwys in Gauteng te verander.
Verskillende skole beskikbaar vir dowe kinders
Die sleutel tot sukses vir jou kind met gehoorverlies, ongeag in watter skool hy of sy is, is die ouers se toewyding en betrokkenheid. As ouer moet jy aktief deelneem in jou kind se onderrig.
‘Bewyse’ staaf besluit oor laerskole – minister
“Navorsing toon dat laerskoolleerders meer voordeel daaruit trek om deurlopend en ononderbroke kontakklasse met hul onderwysers te hê.”