“Die algemene skolebeheerliggaamverkiesing in Maart sal ’n groot invloed hê op die beleidsrigting vir onderwys vir minstens die volgende vyf jaar.”
Alles vir die sleutelwoord "onderwys"
Wes-Kaap ontvang ‘daagliks’ nuwe skoolaansoeke
Intussen voer die departement van onderwys in Gauteng aan dat alle leerders in dié provinsie geplaas is.
Video: D-dag, maar GDO skarrel nog vir plek
Belanghebbendes het mond uitgespoel oor wat hulle as swak beplanning en kommunikasie van die departement af beskou, wat nou veroorsaak dat skole én leerders onder groot druk verkeer.
Prys van skoolklere gee ouers steeds grys hare
Die mededingingskommissie het gedurende die 2023-skooltermyn bykans 200 klagtes van ouers ontvang wat hoofsaaklik met buitensporig hoë pryse vir skooluniforms verband hou.
GDO wil gr. 8’s by laerskole plaas
Tydelike klaskamers staan gereed om by verskeie laerskole in Kempton Park afgelaai te word in ʼn desperate poging om plek te vind vir gr. 8’s wat aansoek gedoen het by hoërskole in die omgewing.
Gauteng-onderwys: Eksamenkullery aangemeld; só vorder plasings
Altesaam 51 Gautengse matrikulante word by kullery betrek in verband met die afgelope eindeksamen.
Opknappings eers nodig voor HS Ellisras nog leerders inneem
Die hooggeregshof in Polokwane het beslis dat die provinsiale onderwysdepartement se oorspronklike besluit om nog leerders by die skool te plaas terwyl dit nie veilig was om te doen nie, ongeldig was, en dit tersyde gestel.
Al minder ouers betaal skoolfonds
Kenners waarsku toenemende finansiële druk op ouers én skole kan ʼn bose kringloop tot gevolg hê. Party skole vind egter kreatiewe oplossings om dié probleem die hoof te bied.
Skole kan nie ‘Afrikaner-kultuur, wit oppergesag’ bewaar nie
“Om onafhanklike skole te stig om Afrikaner-kultuur en wit oppergesag te bewaar weens weerstand teen integrasie is reaksionêr en teenprogressief.”
Beste sportskole vir meisies ook bekend
Afrikaanse topskole soos Paarl Gimnasium en Afrikaans Hoër Meisieskool in Pretoria is ook op dié lys.
Ouer onderwyserskorps laat gou reuseleemte
’n Verslag wys meer as die helfte van die land se onderwysers sal moontlik tussen 2022 en 2035 aftree.
Onderwys moet dringend gedekoloniseer word – Ramaphosa
“Ons moet koloniale teorieë en praktyke uitdaag om veerkragtige onderwysstelsels te bou wat gesentreer is op Afrika-perspektiewe en -ervarings.”
Is jou kind horende blind of siende doof?
Laat ʼn mens weer dink oor mense wat sê: “Ek is ʼn prentjie-mens”.
Dié ‘onnieveerder’ skrik nie vir tegnologie
Vir Niël Steyn is dit ʼn voorreg om tegnologie in te span om sy leerders toekomsgereed te kry.
Kodering en robotika: Hoe berei ons voor vir 2024?
Hier is hoe jy jouself en die jongklomp kan voorberei vir 2024, asook meer inligting oor wat in kodering en robotika geleer sal word.
Bela-wetsontwerp: Minister kap na kritici
“Die feit dat taal- en toelatingsbeleid uitsluitlik bepaal en beoordeel word deur skoolbeheerliggame met vetoregte sonder kontrole en teenwigte het gelei tot die misbruik van sulke magte.”
Merke, gereed… Só lyk matriekeksamenrooster
Meer as 723 000 kandidate sal amptelik op 30 Oktober hul Nasionale Senior Sertifikaat-eksamen begin skryf.
Sensus beklemtoon behoefte aan moedertaalonderrig
Daar is natuurlik baie wat ons uit Sensus 2022 kan leer, maar die belangrikste is dalk dat moedertaalonderrig belangriker is as om net met syfers te speel.
Jou kind se brein kyk dwarsdeur moeilike somme
Jy mag visuele of ouditiewe voorkeure hê, maar jou brein kan nie agterna onderskei of die inligting visueel of ouditief ingekom het nie.
‘Paaibeleid’ help nie om inheemse tale te ontwikkel
“Die byvoeging oor die voorheen bevoorregte status van Afrikaans ontneem die erkenning egter van enige waarde.”