Wheeler en Masweneng is uit meer as 7 000 nominasies en aansoeke van 130 lande gekies.
Alles vir die sleutelwoord "onderwys"
Stryd teen ‘Bela’-wet lank nie verby
Hoewel die Bela-wetsontwerp nou ʼn stap nader is om wet te word, het verskeie organisasies hulle opnuut tot ʼn regstryd verbind.
Bela-wetsontwerp nog ʼn stap nader om wet te word
“Wat taalbeleid betref, bepaal die wysiging dat die beheerliggaam die taalbeleid van ʼn openbare skool en enige wysiging daarvan aan die departementshoof moet voorlê vir goedkeuring. Die taalbeleid moet ook die taalbehoeftes van die breër gemeenskap in ag neem.”
Onwettige skole in Gauteng moet sluit, vra DA
Die DA het klagtes ontvang oor 13 skole wat glo onwettig in Bloubosrand in die noordweste van Johannesburg bedryf word.
Groot kommer oor talle Gauteng-skoliere wat eie lewens neem
Volgens die Gautengse departement van onderwys was die jongste geval ’n 11-jarige gr. 5-meisie aan Anzac Primary School in Brakpan wat Vrydag haar eie lewe geneem het.
AfriForum wil Gautengse skole help met plasingsprobleme
“Dit is ’n jaarlikse dilemma, wat daaraan toegeskryf kan word dat die departement nie in staat is om voldoende skole te voorsien om aan die groeiende aanvraag in die provinsie te voldoen nie.”
Curro vier kwarteeu met groei in wins, leerders
“Dit is ʼn noemenswaardige prestasie om ʼn kwarteeu te bereik. Hierdie positiewe syfers is ʼn bewys van Curro se toewyding daaraan om gehalte-onderwys oor die jare te voorsien.”
ANC, EFF span saam om Bela-wet deur te druk
“Dit was Dinsdag nog duister vir die wetsontwerp. Die vergadering moes verdaag word nadat opposisiepartye dit uit ontevredenheid met die proses verlaat het. Die ANC was nie voltallig nie en daar was nie meer ’n kworum teenwoordig nie.”
‘Kaping van skole sal nie geduld word’
“Die aanslag teen taalbeleide kan dus ook as ʼn aanslag op moedertaalonderrig, maar ook op die toekoms van ons kinders, beskou word. Daar kan verwag word dat dwingende verengelsing en groter staatsideologie in leerplanne die logiese gevolg van hierdie wetgewing sal wees.”
Nzimande wil Unisa onder administrasie plaas
ʼn Onafhanklike verslag wat oor Unisa opgestel is, dui op finansiële en ander wanbestuur van ʼn ernstige aard en het bevind dat dit die doeltreffende funksionering van die instelling negatief raak.
Moedertaalonderrig wérk – Motshekga
“Moedertaalonderrig verbeter leerders se kognitiewe vermoëns, bevorder beter onderwyser-leerder-verhoudings en verhoog hul algehele akademiese prestasie. Boonop help moedertaalonderrig leerders om hul linguistiese erfenis en identiteit te behou en sodoende hul lewens en gemeenskappe te verryk.”
Hoe berei ons kleuters voor vir ’n nuwe wêreld?
Die tegnologie is neutraal, maar die gebruik daarvan kan positiewe of negatiewe gevolge inhou. Hier is ʼn paar noodsaaklike vaardighede wat kinders moet ontwikkel, sodat hulle ʼn onbekende wêreld reg sal benader en met oop oë instap.
Nuwe Aros-rektor ingehuldig, wil ‘draer van lig’ wees
Prof. Kobus Mentz is Donderdag by die Kandelaar Gereformeerde Kerk in Pretoria as Aros se rektor ingehuldig.
Video: Garsie-leerder middernag laaste keer gesien
Die polisie gaan ondersoek instel hoe die leerder toegang tot die skoolgrond verkry het. Die skool is omring met ’n hoë, geëlektrifiseerde heining.
Uitblinkers in Afrikaanse onderwys vereer
“Wat die wenners in gemeen het, is die konstante lewering van goeie werk, ver bo wat van hulle verwag word.”
300 000 aanlyn aansoeke vir plasing in GP-skole al verwerk
Meer as 300 000 aansoeke is al ontvang sedert die aanlyn registrasieproses verlede week oopgemaak het.
Ja, moedertaal wérk – Motshekga
“Jy kan dit in Afrikaans sien. Dít is moedertaalonderrig. Dit werk vir hulle.”
Jeugdag: ‘Verskuif fokus na vroeë kinderontwikkeling’
“Die land kan nie hoop op ʼn beter uitkoms in kinders se tienerjare as daar nie vanaf geboorte aandag aan hul ontwikkeling gegee word nie.”
Meer as 161 000 aansoeke al ontvang vir Gautengse skole
Sommige aansoekers het probleme met die indien van hul ID-nommers op die stelsel ondervind.
Skryf Gautengse gr. 1’s en 8’s gou in
Aanlyn registrasies vir skooltoelating in dié provinsie het Donderdagoggend om 08:00 oopgemaak.