Kenners waarsku om oortreders bloot uit ʼn skool te skors, hanteer nie die dieperliggende oorsaak van die probleem nie.
Alles vir die sleutelwoord "onderwys"
Ek, my kind en opsommings: Wat is die doel?
“ʼn Mens doen vir jou kinders wat jy moet, en ek dink regtig wat vir een werk, werk nie noodwendig vir ʼn ander een nie.”
Ouers dagvaar Pta-kleuterskool ná boeliery
Die kind, toe vyf, is glo herhaaldelik tussen die bene geskop en moes rekonstruktiewe chirurgie aan sy lies en private dele ondergaan.
Wes-Kaapse skole afgelope vakansie kwaai geplunder
Nie eens ʼn omheining, veiligheidswagte en kameras was genoeg om misdadigers te stuit wat byna 50 Wes-Kaapse skole die afgelope vakansie geplunder het nie. Enigiets van toiletpapier tot waterpype is verniel of weggedra.
Video: Blinkoog matrieks opgewonde oor toekoms
“Ek het heelaand wakker gelê en gestres oor my punte, maar is dankbaar dat ek die onderskeidings behaal het waarvoor ek gehoop het.”
Slaagsyfer bo 80% – Matrieks doen dit weer!
“Dié matriekklas het ondanks talle uitdagings soos die Covid-19-pandemie, aanhoudende beurtkrag en sporadiese diensleweringsbetogings, veerkragtigheid en vasbeslotenheid getoon.”
Barcelona wink vir 13-jarige wat koraalrif wil red
“Ek is opgewonde om daarheen te reis. Ek is nóg meer opgewonde om my projek met soveel mense moontlik te deel om hulle bewus te maak van hoe hulle koraalriwwe kan help bewaar.”
‘Niks is onmoontlik’ vir leerder met 15 A’s
Dié slimkop het 16 vakke in matriek geneem. Sy geheim tot sy akademiese sukses is eenvoudig: harde werk.
Foto’s: Kusskole verwelkom gr. 1’s
Die klok het gelui vir skole aan die kus en duisende haasbekkies is Woensdag vir die eerste keer grootskool toe.
Nee, jy sien nie dubbel, dit is 5 stelle tweelinge in gr.1
Getooi in splinternuwe skoolklere, hare netjies gekam en ywerig om te leer, het hulle een vir een agter die skoolbanke ingeskuif.
‘Ons kinders is pakdonkies’
Deesdae is dit nie snaaks vir ʼn skooltas om tot 20 kg te weeg nie en kenners waarsku dit kan langdurige gevolge vir kinders se liggaamlike ontwikkeling inhou.
11 personeel se haasbekkies saam in graad R
Tien juffrouens, een meneer en een kantoordame het Woensdag saam met hul haasbekkies by Laerskool Proteapark in Rustenburg aangemeld.
Huiswerkhulp vir ouers wat kopkrap
Hoewel huiswerk ʼn roetineverandering teweegbring, is dit allermins iets wat as tydrowend of vervelig beskou moet word.
Kommer heers oor ongeplaaste leerders
Die Gautengse wetgewer se portefeuljekomitee het nou onder andere ʼn beroep op skole, veral Afrikaanse skole, gedoen om hul deure oop te maak om Engelssprekende leerders in hierdie tyd te akkommodeer.
Video: Oorstelpte gr. 1’s vertel van groot dag
Maroela Media het met ʼn paar gr. 1’s gesels oor hul verwagtings vir die ‘groot skool’. Kyk die video hier.
Foto’s: Trane, opwinding op eerste skooldag
Gr. 1’s sien skynbaar die meeste uit na “maats” en “pouse”.
EFF dreig skool oor plasings
“Hierdie probleem steek die afgelope vyf jaar jaarliks kop uit en ons as skool doen alles om soveel moontlik leerders in te neem.”
2 000 Gautengse leerders nog nie geplaas
Ondanks die feit dat al die leerders nog nie van ʼn skoolbank verseker is nie, sê die onderwysdepartement hy is gereed vir die nuwe akademiese jaar.
Luister: Die toekoms van die intermediêre fase
Hierdie twee geroepe opvoeders vertel jou van die suksesse van kringonderrig, Meesterkringe™, die omgekeerde klaskamer en leerervarings wat jou verbeelding sal aangryp.
Dié ‘ster in die gemeenskap’ vervul haar roeping
“As jy geniet wat jy doen, hoef jy nie vir een dag in jou lewe te werk nie.”