’n Vragmotor het van agter teen ’n ander vragmotor vasgery, waarna albei voertuie aan die brand geslaan het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Ongeluk"
Ongeluk eis vyf op Oukersaand
Wetstoepassingsowerhede wat op die toneel was, vermoed dat roekelose bestuur tot die noodlottige ongeluk gelei het.
Sewe dood in botsing reg van voor
Verskeie provinsiale departemente van gemeenskapsveiligheid, asook die verkeerspolisie het met die aanvang van Erfenisnaweek motoriste gemaan om waaksaam op die paaie te wees aangesien verkeer swaarder as gewoonlik is.
Vraghouer vergruis trokdrywer
Die vragmotorbestuurder het glo beheer oor die voertuig verloor voordat hy teen ʼn afdraande af is.
Inwoners steel diesel nadat trok omslaan
Die polisie het probeer om die groep uiteen te jaag om hulle van die gevaarlike toneel te beskerm, maar die gemeenskapslede het die polisie met klippe bestook.
Laerskoolleerders beseer toe bus se band bars
Sowat 50 leerders was die aand op pad huis toe ná ʼn vriendskaplike rugbywedstryd in Hartbeespoort.
30 leerders beseer toe trok omslaan
Die vragmotorbestuurder het na bewering die spoedgrens oorskry en die meeste van die kinders is kritiek beseer.
Gru-ongeluk met vragmotor eis lewe van vier
Nog agt mense is in die ongeluk beseer, twee van hulle ernstig.
Twee pare sterf in trompop botsing
Nog twee mense is tydens die ongeluk ernstig beseer.
Trok ry oor motor op N1
ʼn Baan op die N1 tussen Laingsburg en Prince Albertweg in die Wes-Kaap was vir ʼn tyd lank ná die ongeluk gesluit.
Gru-ongeluk met trok eis vier lewens
Die sedan was uitmekaar geskeur nadat die vragmotor daaroor gery het.
Ongeluk met politikus se motor eis lewe van ma
Die oorledene se man en twee kinders is steeds in ʼn kritieke toestand in die hospitaal.
Kinders kritiek ná ongeluk
Reddingsdiensbeamptes het die kinders met behulp van lewenskake uit die motors bevry.
Ongeluk eis baba, ouers
Altesaam 11 mense is ook tydens die ongeluk beseer.
Vyf beseer in botsing in reënweer
Die ongeluk het tussen die Pearl Valley-gholflandgoed en die Drakenstein-gevangenis digby die Paarl plaasgevind.
Baba sterf, kinders beseer in ongeluk
ʼn Vier maande oue baba het aan sy beserings beswyk en nege kinders, almal tussen die ouderdom van drie en 15, het matige tot ernstige beserings opgedoen.
Drie dood, twee kritiek ná vragmotorongeluk
ʼn Toyota Hilux met vyf insittendes was onder ʼn vragmotor ingewig.
Kinders onder dié wat in gru-ongeluk verkool
Die Ford-sedan het glo tydens die botsing aan die brand geslaan.
2 vroue doodgery toe hulle band ruil
Volgens Herbst het paramedici by hul aankoms op die toneel albei vroue ’n entjie van die voertuig aangetref.
Sewe dood in gru-ongeluk in KZN
ʼn Ligte voertuig met agt insittendes het glo verskeie kere oor die pad gerol.