Met paramedici se aankoms op die toneel was die bejaarde paartjie nog in die voertuig vasgekeer.
Alles vir die sleutelwoord "Ongeluk"
Tien dood, talle beseer in gru-botsing
Tien mense, onder wie drie leerders van ’n skool in Johannesburg, is op die toneel dood verklaar.
Sewe dood op N4 na Mosambiek
Die bussie was van Johannesburg na Mosambiek op pad.
Vier verkool in gru-botsing naby Mosselbaai
Nooddienswerkers was ure lank op die toneel.
Vyf ernstig beseer toe ses trokke bots
Paramedici het twee ure lank gespook om ʼn man uit een van die vragmotors te bevry.
Gru-ongeluk op N1; vier sterf
ʼn Motoris het oënskynlik een van die insittendes uit die brandende motor gered. Vier ander mense het doodgebrand.
Video: Geliefde optelhond gevind
Bennie kan nou sy vrou en skoonma ter ruste lê sonder om hom oor Jessie te bekommer.
Seuntjie kritiek ná ongeluk wat ma eis
Die seuntjie is aanvanklik op die toneel behandel en kort daarna met ʼn helikopter na ʼn hospitaal geneem.
Leerders sterf in taxi op pad skool toe
ʼn Motorfiets het in die taxi vasgery skaars 300 m van die skool.
Ongeluk eis vyf; twee beseer
Die bakkie het teen ʼn stilstaande trok vasgery.
8 sterf in Noordwes-ongeluk
Die twee voertuie het tussen Coligny en Klerksdorp reg van voor gebots.
Twee sterf toe motor boom tref
Die slagoffers was in die motorwrak vasgekeer.
Twee leerders sterf ná tragiese ongeluk by skool
Die muur het klaarblyklik ineengestort en bo-op een van die oorledenes geval.
Bloemfonteinse klasmaats sterf week uit mekaar
“Hy kon nooit lank kwaad bly vir iemand nie en hy het altyd ’n glimlag op sy gesig gehad.”
Man sterf wat onder trein beland
Die man se liggaam is gedeeltelik onder die trein aangetref.
Ses sterf op N1 buite Pretoria
Drie van die slagoffers is kinders.
Leerder sterf “pas na sy matriek voltooi het”
“Ons dink verál aan haar broer Aiden wat vanjaar matriek skryf.”
Familie rou ná botsing op N1 drie eis
Die familie was ná Nuwejaarsvieringe op pad huis toe.
Twee sterf, kleuter ontkom ternouernood in botsing op N1
Die ongeluk het ʼn groot verkeersontwrigting veroorsaak.
Swartruggens-ongeluk eis vyf
Die LUR vir vervoer het by motoriste gepleit om geduldig te wees wanneer hulle reis.