Die pad is ure lank vir verkeer gesluit.
Alles vir die sleutelwoord "Ongeluk"
Vier kinders sterf in gru-ongeluk
Een van die voertuie het tydens die botsing in verskeie stukke gebreek.
Onderwyseres sterf ná baksteen motor tref
Die geliefde onderwyseres en haar man was vroegoggend van Kaapstad onderweg toe die voorval gebeur het.
‘Lardies’ rou ná ongeluk leerling eis
“Rus sag prinses.”
Foto’s: Chaos op M7 by Durban ná gru-ongeluk
Choas het Woensdag op die M7 naby Durban geheers na ‘n gru-ongeluk waarby verskeie voertuie betrokke was. Minstens een persoon het gesterf.
Talle ongelukke reeds dié naweek aangemeld
Verskeie ongelukke is die afgelope naweke op paaie oor die land aangemeld.
Voetganger twee keer op dieselfde plek raakgery
Nadat die voetganger opgestaan het, het ʼn tweede voertuig hom getref.
6 mense beseer in verskeie ongelukke
Verskeie mense is beseer in drie afsonderlike ongelukke wat ná gister se Wêreldbeker-rugbyeindstryd plaasgevind het.
Drie sterf toe voertuig by brug afstort
Die bestuurder het glo beheer oor die voertuig verloor nadat die waentjie ʼn ander voertuig getref het.
Gauteng-gedeelte van dodelike Moloto-pad ook aan Sanral oorgedra
Sanral beoog glo om die pad van ʼn enkelbaan na ʼn dubbele baan te verbreed.
Man ernstig beseer toe arm in roller beland
Herbst het gesê die man het ʼn ernstige opgedoen en het gevorderde lewensondersteuning benodig om hom te stabiliseer.
Video: Vragmotor ploeg deur parkeerterrein
Die vragmotor het eindelik langs ʼn muur van die sentrum tot stilstand gekom.
Man sterf ná motor teen stadspoort bots
Die sandsteenstruktuur en grasdak, wat besoekers aan die dorp verwelkom, het ná die ongeluk ook vlam gevat.
Vyf sterf in N3-ongeluk
Verkeer was hewig ontwrig en het ure lank opgehoop.
Vermiste hondjie tuis ná tragiese ongeluk
Sondagoggend het Mpho Mahlaela (18) en Kamogelo Mokoena (18), twee matriekleerlinge wat naby die ongelukstoneel woon, laat weet dat hulle weer ʼn hond gesien het wat aan Chappies se beskrywing voldoen.
Pa, seun sterf saam; geliefde hondjie vermis ná ongeluk
“Hulle was legendes en baie na aan mekaar. Ek dink die Here het geweet om al twee saam te vat.”
Sementmenger ruk konstruksiewerker se been af
Die man is op die toneel gestabiliseer en ʼn helikopter is ontbied om hom so gou moontlik by ʼn hospitaal vir verdere behandeling te kry.
Vyf sterf in gru-ongeluk by Port Elizabeth
Die presiese omstandighede wat tot die ongeluk gelei het, vorm deel van die polisie-ondersoek en is in dié stadium nog onduidelik.
Talle vrae ná tiener in watergraf sterf
Die nadoodse ondersoek het gewys Marilize het veelvuldige beserings opgedoen en is dood weens verdrinking. ʼn Saak van strafbare manslag word ondersoek.
Vier dood, vyf beseer in gru-ongeluk
Vier mans het noodlottige beserings in die motorongeluk opgedoen en is op die toneel dood verklaar.