Die vrou in die ander voertuig is ernstig beseer.
Alles vir die sleutelwoord "Ongeluk"
Adjunkminister wou help toe ongeluk gebeur
Die ongeluk het naby die Maubane-brug, noord van Pretoria, plaasgevind.
Adjunkminister, nog 4 sterf in ongeluk
Die president het ook sy medelye betuig met die gesinne van die vier mense wat saam met die adjunkminister op die toneel dood is toe hulle passasiers wat in ʼn ander ongeluk betrokke was, probeer help het.
Een dood, tientalle beseer toe hyskraan op sleepwa losruk
Paramedici het absolute chaos op die toneel aangetref.
Botsing eis 7 naby Stutterheim
Al twee motorbestuurders is in die ongeluk dood.
Motor bars deur hotelingang in Umhlanga
Die voertuig het in die hotel se ingangsportaal tot stilstand gekom.
Vrou, twee honde dood in ongeluk
Bence was op pad huis toe ná ʼn hondeskou die naweek toe die ongeluk gebeur het.
Tweejarige sterf in ongeluk buite Graaff-Reinet
Die ongeluk het kort na 03:00 Vrydag op die pad tussen Aberdeen en Graaff-Reinet gebeur.
Botsing op berugte Molotopad in Pta eis kind
Die Molotopad is die gevaarlikste pad in die land en het die hoogste getal aangetekende ongelukke.
17-jarige sterf in botsing
Hy was die enigste insittende.
Baba sterf in ongeluk by Fochville
Twee insittendes, een van hulle ʼn baba, is in ʼn voertuig aangetref.
Talle kinders beseer in ongeluk op pad skool toe
Die kinders, tussen vier en sewe jaar oud, is Donderdagoggend na verskeie hospitale in die Vereeniging-omgewing geneem.
Vlieënier weer in PE-hof oor dodelike ongeluk
Tydens sy borgtogaansoek het sy regspan aangevoer Zirema het drie whiskies en ʼn shooter-drankie by ʼn braai gedrink in die ure voor die dodelike ongeluk.
Pa, seun sterf in ongeluk buite Lephalale
“Ek het só gehoop hulle het net ʼn pap wiel gehad.”
Drie brand dood in gru-botsing
Die ongeluk het kort ná 08:00 vanoggend op die N2, naby die Komga-afdraai na Butterworth, gebeur.
Foto’s: Twee oorleef ongeluk; voertuig gaan in vlamme op
Al twee motoriste is ernstig beseer, maar het die ongeluk oorleef. Een van die voertuie het heeltemal uitgebrand.
Ses sterf in ongeluk buite Bloemfontein
Die twee voertuie het reg van voor gebots.
SA paaie mag nie ‘begraafplase wees’
“Ons openbare vervoerstelsel kan nie kiste op wiele wees waar onskuldige mense sterf weens die onverskillige optrede van ander nie.”
Man skuldig aan manslag tien jaar ná ongeluk
Nege passasiers en die minibusbestuurder is ná die ongeluk in die bussie vasgekeer en het daar doodgebrand. Nog drie passasiers is later in ʼn hospitaal dood.
Tref-en-trap: Streeksekretaris van ANC in hof
Ondersoekers het hom Vrydag in De Aar opgespoor en in hegtenis geneem.