Die ongeluk is hoofsaaklik weens digte mis veroorsaak wat motoriste se sig op die pad belemmer het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "ongelukke"
Strafbare manslag ondersoek ná Jansenville-ongeluk
Vyf mense is op slag dood en drie ernstig beseer nadat twee bakkies, ’n wit Isuzu met ’n kap en ’n Hyundai H100, kop-teen-kop gebots het.
Vier dood in ongeluk op N17
Volgens inligting het die ongeluk plaasgevind nadat een van die voertuie ’n ander motor verbygesteek het.
Nóg ʼn dodelike ongeluk eis lewe van ses
Dit was reeds ʼn dodelike begin vir die Desembervakansie met nog ses mense wat in ʼn ongeluk naby Makhado in Limpopo dood is.
Vyf dood in Amanzimtoti-ongeluk
ʼn Vierjarige kind was onder diegene wat op die toneel gesterf het.
Mabuza bekommerd oor slagting op paaie
Vragmotors was by die meeste van die gru-ongelukke wat die afgelope naweek plaasgevind het, betrokke.
Kommer oor ‘slagting’ op KZN-paaie
Altesaam 18 mense het Saterdagaand in twee afsonderlike ongelukke in KwaZulu-Natal omgekom.
11 dood ná ongeluk in KZN
’n Aparte ongeluk in die provinsie het die lewe van ses mense geëis.
Langnaweekreise eis reeds lewe van talle motoriste
Hoewel die langnaweek skaars afgeskop het, is daar reeds talle motoriste wat regoor die land dood of erg beseer is.
Limpopo-ongeluk eis vier
Die R71 is tans vir verkeer gesluit.
Een dood, agt beseer in trompop botsing
’n Sesjarige kind het in ʼn kritieke toestand verkeer en moes per helikopter na die Steve Biko- akademiese hospitaal gehaas word.
Motor vat vlam ná N2-ongeluk
Die bestuurder van die motor het onherkenbaar verbrand in die ongeluk.
19 beseer toe taxi’s, vragmotor bots
Die passasiers in die taxi’s was op pad van die werk huis toe.
Talle kinders in afsonderlike ongelukke beseer
Die ongelukke het onderskeidelik in Noordwes en Limpopo plaasgevind.
Paramedici verongeluk in die Oos-Kaap
Verskeie ongelukke in dié provinsie het die lewens van sewe motoriste oor die naweek geëis.
Verskeie kritiek ná trompop botsing
Hidrouliese toerusting moes gebruik word om van die insittendes uit die voertuie te bevry.
Sewe sterf in gru-botsing op N1
Daar is sedert Vrydag 15 mense dood op die paaie in Limpopo.
Nege in groot ongeluk beseer
“Een van die mans was in ʼn motor vasgekeer wat tussen die twee minibustaxi’s ingewig was.”
Hoofweg gesluit oor massiewe ongeluk
Paramedici moes ʼn vrou – wat in ʼn kritieke toestand was – uit die bakkie bevry.
Ongeluk in Kommetjie eis twee kinders
Daar was glo altesaam nege insittendes in die Toyota Tazz.