ʼn 27-jarige man is Dinsdagoggend voor sy vrou in Heidelberg in Gauteng doodgery.
Alles vir die sleutelwoord "ongelukke"
Jong man sterf ná voertuig rol
Die Oos-Kaapse polisie ondersoek ʼn saak van strafbare manslag nadat ʼn jong man tydens ʼn ongeluk gesterf het.
Agt tieners vandag begrawe
Agt tieners word Saterdag begrawe nadat hulle verlede naweek in ʼn gru-ongeluk in ʼn bakkie dood is.
Vyf dood in nóg ʼn gru-ongeluk
ʼn Woordvoerder vir die Ekurhuleni-ramp-en-noodbestuursdienste sê ses mense was in een van die voertuie vasgekeer toe nooddienste op die toneel aangekom het. Nooddiensspanne moes meganiese toerusting gebruik om die mense uit die wrak te bevry.
Drie dood, vyf beseer in gru-ongeluk
Die bestuurders van albei motors, glo vroue, en ʼn 14-jarige kind was steeds in die motorwrakke vasgekeer met die nooddienste se aankoms op die toneel. Al drie slagoffers is op die toneel dood verklaar.
Talle kinders beseer in skoolbusongeluk
Sowat 48 skoolkinders is Dinsdagmiddag beseer nadat ʼn skoolbus op die N3-snelweg omgeslaan het.
Drie sterf, tien beseer toe bakkies bots
Drie mense is dood en tien beseer nadat twee bakkies Dinsdagoggend gebots het.
Gru-botsing eis 10
“Die voertuie het daarna aan die brand geslaan en die mense is onherkenbaar verbrand.”
Muldersdrift-botsing eis twee
Twee mans is dood en nog twee beseer toe ʼn vragmotor en ʼn bakkie Donderdagoggend in Muldersdrift in Gauteng gebots het.
Vier gesinslede sterf in gru-botsing
Die polisie het Dinsdag die name bekend gemaak van die sewe mense wat Sondagmiddag in ʼn gru-ongeluk in Limpopo dood is. Vier van hulle was van dieselfde gesin.
[Foto’s] Taxi veroorsaak glo blouligbrigade-botsing
Drie voertuie in ʼn blouligbrigade het Donderdagoggend op die M1-snelweg noord van Johannesburg gebots.
[Video] Motoriste trek man vas wat wil wegjaag ná ongeluk
Drie motoriste het Dinsdag saamgewerk om ʼn man te help aankeer wat van ʼn ongelukstoneel op die N1-snelweg in Centurion probeer vlug het.
1 dood, 3 beseer toe motor net voor Potch rol
Meganiese toerusting moes gebruik word om twee mans uit die wrak te bevry.
Dodetal styg ná bakkie-ongeluk
Die dodetal het gestyg in die bakkie-ongeluk wat Vrydag die lewe van vyf mense geëis het.
Jong Pta-verliefdes sterf saam op motorfiets
Lezette se laaste inskrywing op Facebook was Vrydag aan Zhaan gerig: “I have found my happy ever after, love you vrek mal my lief”.
Vyf sterf in bakkie-ongeluk
Vyf mense, onder wie vier vroue en ʼn man, is op slag dood.
Vrou val van voertuig, beland voor motor
“Die insittendes van die motor was erg geskok, maar het geen beserings opgedoen nie.”
Trompopbotsing eis drie
Drie mense is Woensdagaand in ʼn trompopbotsing in Limpopo dood.
Talle beseer in botsings op N12
Paramedici is van een ongelukstoneel na die ander om beseerdes te ondersoek en te behandel.
Drie sterf toe voertuig rol
‘Die sportnutsvoertuig het ’n hele ent onderkant die wal gelê, met vyf mense verspreid om die voertuig.’