“As jy nie iets aan die situasie kan doen nie, moenie daaroor kla nie, want dit gaan nie help nie. As jy wel iets aan die situasie kan doen, moenie daaroor kla nie – doen dit,” het my pa vir ons geleer.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "#OnsSalSelf"
#OnsSalSelf: Solidariteit stel grootste werkherstelprogram bekend
Die Werkherstelprogram is Solidariteit se unieke oplossing wat tot ʼn volhoubare toekoms sal lei.