Die organisasie waarsku wanneer openbare belang so wyd en vaag soos in hierdie voorgestelde wysiging beskryf word, kan pensioene, huise en beleggings ook sonder enige vergoeding afgeneem word.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Onteiening"
Ad hoc-komitee oor onteiening se spertyd uitgestel
Die Nasionale Vergadering het Donderdagmiddag eenparig besluit om die mandaat van die komitee te verleng.
Onteiening, ekonomiese groei top-prioriteite vir parlement
ʼn Debat oor pres. Cyril Ramaphosa se plan om die Suid-Afrikaanse ekonomie te laat groei is vandeesweek bo-aan die agenda van die parlement.
Luister in 3 minute: Nog ’n ekonomiese regrukplan op die kaarte
In vandeesweek se uitgawe van “3 Minute, 3 Sake” gesels Gerhard van Onselen, ʼn senior ontleder by Sakeliga, oor onteiening, Nersa en die jongste ekonomiese regrukplan.
Die ‘pieds-noirs’ van Afrika
Dit kom uit dat die oom ’n unieke soort Fransman is – een van die pieds-noirs van Algerië wat destyds in die 60’s, ná ’n bitter burgeroorlog, van hul land onteien is. Byna 1 miljoen Franse burgers, waaronder Jode en sekulêre Algeriërs, is destyds van hul tuistes beroof toe ’n bankrot Franse regering nie meer aan sy koloniale mag wou vasklou nie.
Sekere regte hoort nie in ʼn grondwet nie
“Dit is belangrik dat ons nou argumenteer vir meer vryheid, minder staatsinmenging en verdere beperking van die regering se magte.”
“Onteieningswet ’n aanval op eiendomsreg”
Kommer heers oor die toekoms van eiendomsreg in Suid-Afrika nadat die kabinet die omstrede Wysigingswetsontwerp op Onteiening goedgekeur het.
Onteieningswet deur kabinet goedgekeur
Die kabinet het die omstrede Wysigingswetsontwerp op Onteiening goedgekeur en dit sal nou in die parlement ter tafel gelê word.
Gemengde reaksie oor heropening van grondeise
Die ANC en EFF het met gemengde gevoelens reageer op president Jacob Zuma se bekragtiging van die Wysigingswetsontwerp op die Herstel van Grondregte en die Wet op Eiendomswaardering.
AfriSake stel vyfpuntplan bekend om eiendomsregkrisis af te weer
“Die toekoms van eiendomsreg in Suid-Afrika is in gedrang.”