Radovan Krejcir, die omstrede voortvlugtende sakeman van Tsjeggië, se ma het ʼn R2 miljoen-beloning uitgeloof vir inligting oor die twee pogings om sy lewe te neem, het The Star Woensdag berig.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "ontploffing bedfordview"
Krejcir-werknemer in die hof
ʼn Bestuurder van Money Point, omstrede sakeman Radovan Krejcir se maatskappy, en ʼn bankamptenaar het Maandag in die Johannesburgse gespesialiseerde handelsmisdaadhof verskyn.