Verskeie skote is glo op die betrokke werker se motor afgevuur voor die ontvoering.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "ontvoering"
Polisie slaan toe op ontvoeringsindikaat
“Die verdagtes maak na bewering gebruik van ʼn pasmaatapp om slagoffers te identifiseer en na afgesonderde gebiede te lok.”
Sesjarige op pad skool toe ontvoer
Die polisie in Kaapstad het nou ʼn grootskaalse soektog na die seuntjie, en die verdagtes wat hom gegryp het, van stapel gestuur.
Swaar straf vir kapers wat koerier ontvoer
ʼn Brawe veiligheidswag het destyds die misdaad sien ontvou en die gekaapte voertuig, met die koerier nog daarbinne, gevolg terwyl hy die polisie ontbied het.
Vrou op pad bank toe ontvoer
“Die beweerde ontvoerders het haar glo bedwelm deur ʼn lap met chemikalieë oor haar mond en neus te plaas.”
Ontvoering tydens kaping ál meer algemeen
Aangesien ontvoerings skynbaar alledaags word, is dit belangrik om te weet hoe om die risiko om ook ʼn slagoffer te word, te verminder.
Man glo deur ‘verkeerspolisie’ geskiet, ontvoer
ʼn Lid van die Gautengse verkeerspolisie en een van sy makkers wat hom as ʼn lid voorgedoen het, het na bewering Vrydagoggend ʼn niksvermoedende motoris oorrompel.
Kleuter veilig tuis ná ontvoering
Die dogtertjie is verlede Donderdag by haar skool ontvoer deur ’n vrou wat haar as haar oppasser voorgedoen het.
Man voor sy onderneming gegryp
Die Wes-Kaapse eenheid vir georganiseerde misdaad is nog besig om die omstandighede omtrent die man se ontvoering uit te pluis.
Ontvoerde kinders se liggame gevind
Die polisie het sedertdien ʼn man vir ondervraging ingeneem.
Pakistani vas oor tien se ontvoering in Polokwane
Die mans is by ʼn lodge in Johannesburg aangehou en is vroeër vandeesweek bevry.
Ondersoek na Moti-ontvoering duur voort
Sedert die kinders se veilige terugkoms weier die gesin om met die polisie saam te werk.
Vrou 20 jaar ná ontvoering as baba opgespoor
DNS-toetse is gedoen en die uitslae het tot ʼn deurbraak in die ontvoering gelei.
Regering bekommerd oor ontvoering van kinders
Die kabinet het Donderdag van kinderontvoerings tot ʼn herhaling van verlede jaar se gevreesde superverspreiderbyeenkomste ná die matriek-eindeksamen, bespreek.
Beweerde ontvoeringsindikaat oopgevlek
Een van die verdagtes is glo die meesterbrein agter ʼn reeks ontvoerings in en om Gauteng.
Skool vra vir kalmte ná kind gegryp word
Die polisie het intussen nog nie die kind se verdwyning óf besonderhede daaroor bevestig nie.
Laerskoolleerder voor skool gegryp
Die kind is glo deur drie mans ontvoer terwyl sy in ʼn ry voor die skool gewag het om teen Covid-19 ontsmet te word.
Steeds geen teken van ontvoerde sakeman
Sy voertuig is reeds verlate op die Meulbos-grondpad gekry.
Pa vas ná hy glo met tweeling verdwyn
Die pa moes die kinders soggens by ʼn dagsorgsentrum aflaai, terwyl die ma hulle in die middag weer gaan oplaai het.
6 vas vir moord, ontvoering
Dlamini se familie het bekommerd geraak toe hy nie Saterdag huis toe kom nie en besluit om ondersoek in te stel.