“Twee weke na die operasie het sy vir haar plastiekmotorfietsie gevra – waarmee sy natuurlik die gange plat gery het.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "oorplanting"
Man red ouboet se lewe met nier
Sarel het sowat drie jaar gelede vasgestel hy het slegs 9% nierfunksie.
MIV-positiewe ma skenk deel van lewer aan terminaal siek baba
Volgens die universiteit is dit vermoedelik die eerste keer ter wêreld dat daar bewustelik ʼn leweroorplanting gedoen word waar die donateur ʼn MIV-lyer is op ʼn ontvanger sonder die virus.
Baarmoeders suksesvol oorgeplant
Nege vroue in Swede het suksesvol baarmoederoorplantingsoperasies ondergaan en sal binnekort probeer om swanger te raak.
Video: Seuntjie met seldsame siekte kort dringend hulp
’n Tweejarige seuntjie van Delmas in Mpumalanga het dringend ‘n beenmurgoorplanting nodig.