Die provinsie wil teen Maart volgende jaar kudde-immuniteit bereik.
Alles vir die sleutelwoord "Oos-Kaap"
Hondsdolheid eis nog ’n kind
’n Vyfjarige seun van Reeston in Oos-Londen is aan hondsdolheid dood nadat hy deur ’n hond gebyt is.
Vermoorde boer se matriekklas bied beloning aan
“Sy moord het ons uit ons skoene geruk.”
GPF-lede kry borg ná doodsdreigemente
Vier lede van ʼn gemeenskapspolisiëringsforum word van moord aangekla nadat hulle twee beweerde diewe aangerand het. Een van dié het glo aan sy beserings beswyk.
Minister eis geregtigheid vir melkboer
Thoko Didiza het gevra dat die polisie alles in die stryd werp om die aanvallers wat Werner Buchner sr. vermoor het, vas te trek.
Nuwe nasionale park vir Oos-Kaap op pad
Die beplande park sal die bekende Naude Nek-pas insluit wat etlike kilometers deur die suidelike Drakensberge kronkel.
Boer doodgeskiet, seun gewond in plaasaanval
Die Oos-Kaapse boer se vrou het albei haar arms gebreek in haar poging om haar man en seun te beskerm.
Liggaam in pyplyn dié van vermiste kind
Die polisie het die meisie se liggaam op 12 Julie in die pyplyn ontdek terwyl hulle besig was om ʼn ander saak te ondersoek.
Burgemeester ernstig beseer in ongeluk wat 2 eis
Die Nelson Mandelabaai-burgemeester is ernstiger beseer as wat aanvanklik vermoed is.
Dubbel lewenslank vir man wat stiefdogter verkrag
“In 2014, toe die meisie 12 jaar oud was, het sy swanger geraak en aan ʼn seun geboorte gegee.”
Buffels en bulte in Baviaanskloof
Wie’s bang vir Baviaans? Daar’s grotte en klowe en watervalle en ongediertes by die duisende in hierdie mega-reservaat, en dis gewis die wildste trap wat jy in Suid-Afrika op ʼn ysterperd kan aanpak.
Besoek die beeldskone Bergkwaggapark
Dis ʼn landskap wat ek nie verwag het nie; ʼn landskap wat my heel onkant met sy wilde skoonheid betrap het.
Steeds geen droogtehulp vir Oos-Kaapse boere
Die droogte teister sedert 2015 veral die westelike gebiede in die Oos-Kaap.
Bejaarde boer skiet dalk aanvaller dood
Nog ʼn verdagte het van die toneel gevlug.
28 dood ná bus omslaan
Talle vroue en kinders is onder die oorledenes.
Trokdrywer ontvoer, aangerand
Die bestuurder is uit die vragmotor, wat groente vervoer het, gedwing en in ’n ander voertuig geboender.
Ma vas ná sy glo seun skiet
“Daar word beweer dat die oorledene ’n argument met sy suster gehad het nadat sy hom daarvan beskuldig het dat hy haar selfoon gesteel het.”
Man in hegtenis geneem wat glo voetganger sleep
Toe hy wegry het ʼn ooggetuie hom voorgekeer om hom in kennis te stel dat iemand onder sy motor gesleep word.
Bejaarde vermoor op Stormsrivier
“Thomas Glen Love se huurder het op hom afgekom waar hy op die grond lê, sy bolyf met ʼn handdoek bedek.”
Verdagte vas twee jaar ná kind (5) se moord, verkragting
Die 24-jarige verdagte kon weens die agterstand met DNS-monsters by die nasionale forensiese wetenskaplaboratoriums die afgelope twee jaar nie in hegtenis geneem word nie.