Die diefwering het glo die ma en haar kinders verhoed om uit die brandende woonstel te ontsnap.
Alles vir die sleutelwoord "Oos-Kaap"
Ma, kinders baklei verwoed teen plaasaanvallers
“Hulle het my geslaan, rondgestamp en geskop dat ek op die grond val. Een van die mans wou my met die mes steek, maar my seuntjie het op sy rug gespring om hom te keer.”
Voormalige makelaar erken hy het kliënt bedrieg
Janse van Rensburg het erken dat hy sowat R 1,8 miljoen van sy kliënt, wyle Esther Freesia Adendorff, gesteel het.
Vrou se as tydens rooftog gesteel
Vier rowers het glo op ʼn huis in Gqeberha toegeslaan en die inwoners van verskeie waardevolle items beroof.
Vrou vermoor kêrel glo ná klap
Die twee was glo in ’n hewige argument buite ’n huis betrokke.
Gewapende rooftog op Oos-Kaapse plaas
Die polisie in die Oos-Kaap het ʼn soektog van stapel gestuur na drie verdagtes ná ʼn gewapende roof Saterdagmiddag op ʼn plaas in Gonubie in Oos-Londen.
Ses keer lewenslank vir reeksverkragter
Die man se ma was die stasiebevelvoerder van Delft-polisiestasie in Kaapstad. Sy jongste slagoffer was 12 jaar oud.
Dokter se vrou ‘was ’n inspirasie’
Karin, die vrou van ʼn welbekende dokter op Graaff-Reinet, is Donderdag in die gesin se huis vermoor.
Dokter se vrou sterf ná aanval
Karen Marais en haar dogter het die aanvaller gekonfronteer en Karen is in die proses met ʼn mes gesteek.
Tiende van Oos-Kaapse polisie pleeg dalk misdaad
Sowat ʼn derde van dié beamptes is skuldig bevind aan dít waarvan hulle aangekla is.
Verslae, verlam ná glykabel-ongeluk
Wat ʼn avontuurvakansie vir ʼn gesin van Mpumalanga moes gewees het, het binne minute in ʼn nagmerrie ontaard – een wat vir hulle steeds voortduur.
Polisie maak skoon in Bityi
“Wat eens beskou is as ʼn slag- en speelveld vir veediewe is nou ʼn betreklik vreedsame gebied vir wetsgehoorsame burgers.”
Oos-Kaapse boer op patrollie vermoor
Die gewonde boer het gedurende die aanval twee aanvallers doodgeskiet.
Polisie vind én verloor vuurwapens in Oos-Kaap
Rowers het vandeesweek op ’n polisiestasie toegeslaan toe polisiebeamptes op ’n voorval gereageer het.
Skoolhoof kry trekpas ná puttoilet-sage
Mgandela is op 15 Maart in hegtenis geneem nadat hy glo ʼn 11-jarige seun noodgedwonge in ’n puttoilet laat afsak het om sy selfoon uit te vis.
Polisiebeampte in huis doodgeskiet
“Hulle het hom in die bolyf geskiet en met sy dienswapen van die toneel gevlug.”
Egpaar wat tweeling ‘koop’ kry borgtog
Die egpaar word daarvan beskuldig dat hulle ʼn tweeling by ʼn 35-jarige ma wou koop.
Twee gevonnis vir moord op blinde boer
ʼn Jong man en ʼn tienerseun is gevonnis vir die wrede moord op Chrisjan van Niekerk (71).
Student se liggaam buite kuierplek aangetref
Die student se liggaam is Saterdagaand buite ’n kroeg ontdek.
Vrou gevonnis wat jong seun verkrag
“Sy het in die hof erken dat sy nie die seun se bewerings teen haar kan betwis nie omdat sy op die dag van die verkragting te dronk was om te onthou wat gebeur het.”