ʼn 29-jarige man is gevonnis vir sy aandeel in die aanval op ʼn bejaarde egpaar in 2014.
Alles vir die sleutelwoord "Oos-Kaap"
Uitenhage-bejaarde vermoor, dalk verkrag
ʼn 95-jarige vrou van Uitenhage in die Oos-Kaap se liggaam is Donderdag in haar huis aangetref.
Twee vas ná bejaarde vrou in huis oorval is
Die polisie het twee verdagtes in hegtenis geneem nadat ʼn 77-jarige vrou oor die naweek in haar huis in Humansdorp in die Oos-Kaap oorval en beroof is.
Rusie oor 50c lei tot dood
ʼn Beweerde bakleiery oor kleingeld het tot die dood van ʼn Oos-Kaapse tiener, Darryl Prins, gelei.
Tiener sterf, talle in hospitaal na ‘hallusinasies’ by skool
ʼn Tienermeisie is dood en 17 ander in die hospitaal opgeneem nadat ʼn raaiselsiekte glo “massahisterie en hallusinasies” by ʼn skool in Mqanduli in die Oos-Kaap veroorsaak het.
Weerlig slaan man dood op sportveld
ʼn Jongman van die Oos-Kaap is op ʼn sportveld dood, nadat hy deur weerlig getref is.
Micaylen (14) se moordenaar gevonnis
“Nadat ek haar vermoor het, het ek haar in ʼn kombers toegedraai en met ʼn plafonbord bedek”
‘Wonderwerk-seun’ neem eerste treë ná ongeluk
“Ons bid dat Alwyn hierdie ongelooflike tweede kans wat die Here hom gegee het ten goede sal gebruik en dat hy God sal eer vir al die wonderwerke wat hy in hierdie tyd oor hom uitgespreek het.”
Nóg geen saak ná skietongeluk op Springbok se plaas
Geen amptelike saak is sover teen die veelsydige Springbok-agterspeler, Johan Goosen (24), aanhangig gemaak nadat hy glo verlede week ʼn vriend van hom per ongeluk op sy Oos-Kaapse plaas met ʼn jaggeweer raakgeskiet het nie.
Vrou (81) vas oor dagga
ʼn 81-jarige vrou van die Oos-Kaap is Woensdag in hegtenis geneem nadat verskeie daggaplante op haar erf aangetref is.
Vriend op Springbok se plaas geskiet
“Johan Goosen was ná die voorval erg getraumatiseerd en moes ook behandeling vir skok ontvang.”
Vroue weer in hof oor fetusse in yskas
ʼn Verklaring van die ondersoekbeampte in die saak het vroeër onthul hoe hy ʼn kliniek in Port Elizabeth se sakesentrum deursoek het en in ʼn vrieskas op rooi sakke met gevriesde fetusse afgekom het.
ʼn Reeks ‘wonderwerke’ na seun (20) se ongeluk
“Dit is hier op die ongelukstoneel waar die eerste wonderwerk eintlik al gebeur het.”
‘Drankdief’ doodgeskiet
ʼn Jong man, wat glo besig was om drank te steel, is in die Oos-Kaap doodgeskiet.
[Video] Bejaarde erg mishandel: ‘Verpleegster’ hoor haar lot
“Dit is ongelooflik skokkend. Die vrou het die hel uit my ma uit geslaan en geskop.”
‘Verkragter’ vas aan die slaap in slagoffer se bed
ʼn 35-jarige man is aangekeer toe hy aan die slaap geraak het nadat hy glo ʼn 21-jarige vrou verkrag het.
Drie wat vrou glo voor hof ontvoer, vermoor vra dán vir borg
Drie mans, wat in hegtenis geneem is in verband met die ontvoering van en moord op ʼn vrou wat by ʼn Oos-Kaapse landdroshof vir haar man in hul motor gewag het, het Donderdag en Vrydag in hof verskyn.
Man kry doodsdreigemente oor hokfoto
Die polisie het gister die huis van Johan Erasmus besoek, die Oos-Kaapse man wat nou doodsdreigemente ontvang nadat hy ʼn vrou in ʼn hok agterop sy bakkie vervoer het.
[Video] ‘Hokfoto nie ʼn rasse-voorval’
ʼn Foto van ʼn vrou wat agterop ʼn bakkie in ʼn hok vervoer word, het wyd opslae gemaak sedert dit vroeg Donderdagoggend op Facebook geplaas is.
Drie vas wat vrou glo voor hof ontvoer, vermoor
Drie mans is in hegtenis geneem nadat hulle glo oor die naweek ʼn vrou, wat by ʼn Oos-Kaapse landdroshof vir haar man in hul motor gewag het, ontvoer en vermoor het.