Twee laerskoolkinders het Vrydag in Oos-Londen verdrink.
Alles vir die sleutelwoord "Oos-Londen"
Vier dood in N2-botsing
Die departement het ʼn beroep op motoriste gedoen om ekstra versigtig te wees aangesien paaie in die provinsie nat en glibberig is weens reën.
Drie plaasmoordverdagtes vra dan borgtog
Shaun Krull se liggaam is Vrydag omstreeks 08:00 naby ʼn voerkraal op die plaas in die Kwelera-omgewing, noord van Oos-Londen, aangetref.
Afgryse oor besending van 60 000 skape na Midde-Ooste
NDBV met skok en afgryse gevul oor Al Shuwaikh-vaartuig wat Maandag by die hawe in Oos-Londen in die Oos-Kaap aangekom het.
Vermoorde se ma aan Ramaphosa: ‘Jy het belowe’
“Ek hoop net so, want die stelsel het haar reeds gefaal voor haar dood.”
Cele maak skokbesonderhede bekend by student se begrafnis
Genl. Bheki Cele, minister van polisie, het Saterdag by die begrafnis van Uyinene Mrwetyana (19) in Oos-Londen skokbesonderhede oor haar laaste oomblikke bekend gemaak.
Ma sterf ná aanval, verkragting by huis in Oos-Londen
Hy het glo die seuntjie beveel om na ʼn slaapkamer te gaan en ʼn kombers oor sy kop te trek, omdat hy “vir mamma moet doodmaak”.
Bokskampioen doodgeskiet: Polisiebeampte in hospitaal dood
Die polisiebeampte wat glo sy vriendin, ʼn Suid-Afrikaanse bokskampioen, doodgeskiet en toe in ʼn botsing betrokke was wat die lewens van twee mense geëis het, is in ʼn hospitaal dood.
Polisieman in hof verwag ná skietdood, noodlottige botsing
ʼn Polisiebeampte verbonde aan die Oos-Londense taktiese reaksiepan sal na verwagting vandag in die hof verskyn nadat hy glo sy vriendin, ʼn Suid-Afrikaanse bokskampioen, doodgeskiet en toe in ʼn botsing betrokke was wat die lewens van twee mense geëis het.
Vrou, twee honde dood in ongeluk
Bence was op pad huis toe ná ʼn hondeskou die naweek toe die ongeluk gebeur het.
Verdagte vas ná moord op metertaxibestuurder
Die liggaam van die taxibestuurder is op die agterste sitplek van die taxi aangetref.
Nog geen besluit oor toekoms van Oos-Londen-dieretuin
Die DA in Oos-Londen is woedend ná geen vrae wat hy aan die Buffalostad-munisipaliteit gestel het oor die stand van die stad se dieretuin in gister se raadsvergadering beantwoord is nie.
Mosie gebring oor sluiting van Oos-Londen-dieretuin
Die toekoms van die Oos-Londen-dieretuin word moontlik Woensdag tydens ‘n raadsvergadering bespreek.
Bejaarde vrou sterf toe brand uitbreek
ʼn 81-jarige vrou is Maandag dood toe ʼn brand by haar HOP-huis in Oos-Londen uitgebreek het.
Dié sewe pak Ironman om seun te help
“Maar op die dae wanneer ons bene pyn van 60 km se fietsry in die erge hitte, herinner ons net onsself aan hoe hy élke dag voel en die ongemak waarmee hy sy hele lewe moet leef.”
Gaan doen die Ironman, jou yster!
“Sofapokkels verkeer gereeld onder die wanindruk dat jy super fiks moet wees vóór jy vir ’n driekamp kan begin sweet.”
Man verdwyn in see by Oos-Londen
ʼn Man word vermis nadat hy in ʼn sleurstroom by ʼn strand in Oos-Londen beland het, het die Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI) Sondag gesê.
Lyk vermoedelik dié van vermiste student
Drawwers het op die liggaam afgekom en die polisie in kennis gestel.
Ses vas ná huisbraak in Oos-Londen
Twee van die verdagtes is saam met die klaer na die onderste verdieping van die huis en het op die kluis se sleutels aangedring.
Vrou vrygespreek oor man se moord
Regter Igna Stretch het gesê kruitoorskot op die beskuldigde se hand kan nie gebruik word as die hoofrede vir skuldigbevinding nie.