Dit is einde van die maand en dit sal interessant wees om te hoor hoe WP Rugby (Edms) Beperk en OP Rugby (Edms) Beperk hulle betalingsverpligting teenoor ondermeer die spelers vir November nagekom het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "OP"
Danny Jordaan red OP met munisipaliteit se geld
Die OP Kings sal wel in vanjaar se Curriebekerreeks speel nadat ʼn ondersteuningspakket van R20 miljoen met die Nelson Mandelabaai-munisipaliteit (NMM) beding is.
Curriebeker (en OP) nou éérs deurmekaar
Die Curriebekerreeks, net 26 uur voor die 2016-afskop, is nog ʼn warboel van onsekerheid. En nog olie op die vuur in Suid-Afrikaanse (of is dit Kings?) rugby is die likwidering van die OP Rugby-unie (Edms) Beperk.
Honger spelers huil by agente oor vernedering
Die Oostelike Provinsie se rugbysirkus het in ʼn volskaalse tragedie ontaard. Die jongste toevoeging tot die rits hartseersake is rugby-agente wat nie betaal word nie, en spelers wat weens die wanbetaling letterlik moet bedel en selfs sekwestrasie in die gesig staar.
SA rugbybase hoop op ‘n wonderwerker
Soms wonder ek mos of van die Suid-Afrikaanse rugbybase aan die paashaas glo.