Dis tyd dat ons moet besef dat die einste regering wat aan bewind is, hulle nie wil bemoei om ons te beskerm nie, skryf Vincent Geldenhuys, ’n derdejaarstudent aan die Universiteit van die Vrystaat.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "ope brief"
Ope brief: ’n Oproep tot aksie teen plaasmoorde
“Ons is moeg vir die dubbelstandaarde wat in Suid-Afrika heers. Ons weier om tweedeklasburgers te wees. Ons is niemand se onderdane nie. Die land is in ʼn krisis en vertroue is op ʼn laagtepunt.”
Ope brief: Clicks buig knie vir anargie
Almal vra: Waarom word die aanstigter(s) nie aangekla nie? Die anargie moet stop. Vervolg dié wat breek en brand. Kla die spul aan wat onskuldige winkelgangers intimideer. En wat doen Clicks? Julle beloon die anargiste. Julle ontmoet hulle en bieg en buig.
Ope brief aan Nathi Mthethwa: ‘Ons sal nie die knie buig’
“U kan nie u oortuigings op mense afdwing nie”.
Ope brief aan Dirk Hermann oor ‘Te wit vir my land?’
Bennie Mouers het ʼn ope brief aan Dirk Hermann, bestuurshoof van Solidariteit, geskryf na aanleiding van Hermann se meningstuk “Te wit vir my land?” Ons publiseer ook Hermann se antwoord hierop.
Ope brief aan pres. Ramaphosa: Openhartige gesprek oor dié kwessies nodig
“Ons kan geen vordering maak as die regerende party die werklikheid ignoreer, die geskiedenis eensydig interpreteer en voortgaan om eerder verdeeldheid aan te moedig nie.”
Ope brief aan Rob van Vuuren: Hoekom sê jy regtig jammer?
Die ope brief volg nadat die akteur en komediant Rob van Vuuren op Twitter om verskoning gevra het dat sy gesig swart geverf was in ʼn fliek van Leon Schuster.
Ope brief: Het jy al ʼn boer en sy werkers sien huil?
“Johan het gehuil omdat getroue werkers en ook hy nie meer ʼn inkomste het nie.” ’n Ope brief van Dirk Hermann, bestuurshoof van Solidariteit, aan Mmamoloko Kubayi-Ngubane, minister van toerisme.
Ope brief aan die president: U is heel eerste aan God verantwoordbaar
“Laat ons nie doekies omdraai nie, Meneer die President.”
Ope brief aan pres. Cyril Ramaphosa
“Daardie aand, blyk dit nou, het bloot ʼn nuwe era ingelei waarbinne ons, soos die spreekwoordelike padda in die louwarm water, gelok is na ʼn valse sin van sekuriteit.”
Ma se hartroerende brief ná vierjarige aan kanker sterf
“Twee maande. Twee maande sedert ek jou in my arms vasgehou het, gehoor het hoe lief jy vir my is, sedert ek jou lippies gesoen het. Twee maande sedert ek jou kon styf vasdruk. Twee maande van absolute hel.”
Buchan reageer op sanger se ope brief
Angus Buchan het Dinsdag reageer op ʼn ope-brief deur die sanger Tobi Jooste waarin hy onder meer praat oor die beweerde hoeveelheid geld wat die evangelis maak.
Jennifer Aniston oor swangerskap-gerugte, skinderpers
Die Amerikaanse aktrise, Jennifer Aniston, het vir die eerste keer ooit in ʼn ope brief gepraat oor gerugte oor haar sogenaamde ‘swangerskap’, vroue wat ander veroordeel oor hul voorkoms en leuens in die media.
Karen Zoid: ‘Liefde, geloof en vergifnis’ ná dwelmpad
“Ons het gedruk, en gehuil – ons was vry gewees,” skryf Karen Zoid in die ope brief.