Die hof het gesê Mkhwebane – self ʼn advokaat – het die wet óf misverstaan en as sy dit wél verstaan het, het sy dit bloot verontagsaam.
Alles vir die sleutelwoord "Openbare Beskermer"
OB skors bestuurder ná openbare kritiek
In sy brief doen Hamilton Samuel ʼn beroep op Mkhwebane om te bedank, nie net om haar eie onthalwe nie, maar ook dié van die hele land.
OB ‘verleentheid’ vir SA
Die jongste hofbevinding teen die beleërde Openbare Beskermer het tot hernieude oproepe vir haar bedanking gelei.
DA-mosie teen OB nou ‘meer gefokus’
Die nuwe mosie is veral gemotiveer deur Mkhwebane se hofoptrede in die Wes-Kaapse hooggeregshof.
OB: Nuwe mosie nou oorweeg
Die speaker van die parlement het bevestig sy oorweeg die DA se jongste mosie om adv. Busisiwe Mkhwebane as Openbare Beskermer te verwyder.
OB wéér hof toe gesleep
Die Openbare Beskermer weier glo om inligting oor die aankoop van vier ampsmotors vir David Mabuza bekend te maak.
OB wend haar tot hof oor mosie
Mkhwebane voer in hofstukke aan die proses om van haar ontslae te raak is foutief en ongrondwetlik.
‘Niks fout’ met dié reëls sê speaker ná OB kla
Mkhwebane voer aan dit kom neer op ʼn skending van haar reg op privaatheid en waardigheid.
Omstrede advokaat is nuwe adjunk-OB
Die DA en EFF was sterk teen haar benoeming gekant.
OB moet bedank, versoek AfriForum
Dié burgerregteorganisasie beskou haar as onbekwaam vir die amp ná onlangse verdoemende ontwikkeling waarin sy betrokke is.
Valke ‘verras’ deur OB se openbare uitlatings
Die Valke het in die media verneem dat die OB nie ʼn verklaring oor die meineed-ondersoek na haar gaan aflê nie.
OB kap verbete terug oor proses teen haar
“Mkhwebane se jongste stellings bewys net hoe karig haar begrip van die wet is.”
OB dalk gou uit haar amp verwyder
Die speaker van die Nasionale Vergadering, Thandi Modise, het ʼn mosie deur die Demokratiese Alliansie (DA) goedgekeur dat ʼn ondersoek begin na die verwydering van die Openbare Beskermer uit haar amp.
Vereniging eis ondersoek na OB-kantoor oor ‘wanbestuur’
Die Vereniging van Staatsamptenare is bekommerd dat senior beamptes by staatsdepartemente bedank sonder om ooit vir hul optrede verantwoording te doen.
OB-hoof bedank
Adv. Busisiwe Mkhwebane sê sy het sy bedanking met ’n swaar hart aanvaar.
Parlement kyk na fluitjieblaser se ernstige bewerings teen OB
Mkhwebane het intussen op Twitter gereageer en gesê die bewerings is deur ontevrede werknemers en voormalige werknemers.
OB wil appèlhof nader ná hof teen haar beslis
“Sy moet nou ʼn omvattende ondersoek doen en seker maak haar aanbevelings is in ooreenstemming met haar rol om geregtigheid te verseker.”
Parlement sal DA se versoek oor OB oorweeg
Die parlement het Woensdag reageer op ʼn versoek van die Demokratiese Alliansie om die Openbare Beskermer, adv. Busisiwe Mkhwebane, uit haar amp te verwyder.
Aanstelling van adjunk-OB vertraag
’n Vurige debat het die besluit voorafgegaan.
Nuwe reëls om OB, ander hoofstuk 9-hoofde te verwyder
Een van die eerste van hierdie hooggeplaastes wat onder druk kan kom om haar pos te ontruim is die Openbare Beskermer.