Helen Zille, leier van die DA, sê daar is “voldoende bewyse” op die sogenaamde spioenasiebande om die besluit om korrupsieaanklagte teen pres. Jacob Zuma te laat vaar, te hersien.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Opnames"
“Spioenasiebande” aan DA oorhandig
Helen Zille, leier van die DA, sal Donderdag die sogenaamde Zuma-spioenasiebande in Pretoria in ontvangs neem.