Owerhede bestempel die voorval as “die ergste nalatigheid” wat hulle nóg teëgekom het.
Alles vir die sleutelwoord "Opod"
Polisie skiet verdagte tydens jaagtog dood
Ses mans het na bewering ʼn slaghuis in Strand in die Wes-Kaap beroof, waarna die polisie hulle agterna gesit het.
Opod ondersoek nóg ʼn dood aan hande van polisie
“Die man het hom teen die inhegtenisneming probeer verset, waarna die beamptes hom glo voor sy broer en vriendin aangerand het.”
Polisiebeampte vas oor man wat in aanhouding sterf
ʼn 28-jarige speurder van Barkley-Oos-polisiestasie in die Oos-Kaap is in hegtenis geneem. ‘n Tweede verdagte is nog voortvlugtig.
Polisielede vas wat glo omkoopgeld vra, bierbrousel vat
Die vrou het glo die geld betaal waarna die twee beamptes met die bier daar weg is.
‘Niks verkeerd met waterkanon by Sassa-kantoor’ – Opod
Die onafhanklike polisieondersoekdirektoraat se bevindings rakende die voorval word egter nie goed ontvang nie.
Polisieman skiet glo pastoor, nog twee
Die beampte sal na verwagting vandag in die hof verskyn op aanklag van moord en poging tot moord.
Polisiebeamptes gevonnis ná hul verdagte doodmartel
Die voorval het plaasgevind te midde van die twee polisiebeamptes se ondersoek na ’n klag van huisbraak.
Twee wetstoepassers vir ‘omkopery’ aangekeer
Die beamptes het onderskeidelik R100 en R200 omkoopgeld van motoriste geëis.
Polisiebeampte skiet glo drie dood in Limpopo
Die Onafhanklike Polisieondersoekdirektoraat (Opod) het Maandag die misdaadtoneel in Dennilton, Limpopo, oorgeneem om ondersoek in te stel ná ʼn voorval van polisie-optrede vroeër die dag.
Polisiebeamptes vas ná skietdood tydens studentebetoging
Ntumba se dood het hernieude woede en kommer oor polisiewreedheid veroorsaak en het tot verdere betogings gelei.
Polisielede skiet glo diewe, buit sélf kabels
Die verdagtes se liggame is op die toneel agtergelaat.
Gebruik van waterkanon by Sassa-kantoor ondersoek
Vrae word gevra oor waarom die polisie se eenheid vir openbare orde die betrokke dag ontplooi is en wie die opdrag gegee het om op sorgbehoewendes met ’n waterkanon los te trek.
Polisieman wat vriendin vermoor swaar gestraf
Die vriendin het altesaam 39 steekwonde opgedoen.
Man val hom dood toe polisie kom klop
Terwyl die polisiemanne probeer het om die deur oop te kry, het hulle ʼn gil gehoor.
Polisieman klap glo blinde vrou
Die blinde vrou het haar hand uitgesteek toe sy hoor haar suster skreeu en huil.
Polisieman agter tralies vir moord op vriendin, taxibestuurder
Die polisieman is swaar gevonnis nadat hy verlede jaar sy vriendin en ’n taxibestuurder doodgeskiet het.
Metrobeampte gesoek na hy glo vriendin ontvoer, aanrand
Hy het na ’n oop stuk veld, naby ’n klomp grafte, gery en sy vriendin gedreig dat hy haar gaan doodmaak.
Konstabel vas vir beweerde verkragting, korrupsie
“Die konstabel het die vrou by haar huis gaan haal en na die polisiestasie geneem. Hy het haar dadelik probeer omkoop.”
Opod doen ondersoek na skietvoorval in Mpumalanga
“Die beampte het na bewering na die oorledene se huis gegaan, waarna ’n onderonsie tussen die beampte en die oorledene ontstaan het.”