Die parlementêre polisiekomitee het die aanstelling van ‘n nuwe hoof vir die Onafhanklike Polisieondersoekdirektoraat (Opod) goedgekeur.
Alles vir die sleutelwoord "Opod"
Opod ondersoek dood van polisiebeampte
Die polisiebeampte se vuurwapen het per ongeluk afgegaan en sy kollega is in die proses getref.
Polisiebeampte skiet kollega glo per ongeluk dood
’n Polisiebeampte aan die Oos-Rand is dood toe ’n kollega hom na bewering per ongeluk getref het toe daar op verdagtes losgebrand is. Die oorledene…
Slegs 5% van klagtes teen polisie vervolg
Die afgelope ses jaar het Opod amper 30 000 klagtes van polisiebrutaliteit ontvang.
Parlement mag nou Opod-hoof verwyder
Die Konstitusionele Hof het versoek dat die wysiging aan die wet gemaak word.
Opod ondersoek joernalis se bewerings van aanranding
Nthoba se familie weet ook nie waar hy is nie.
Afsondering: Talle sterf glo weens polisiewreedheid
Minstens tien mense is binne sowat ses weke dood tydens die polisie se uitvoer van pligte wat verband hou met Covid-19.
Wes-Kaap: Polisie se optrede bekyk
In Muizenberg het ʼn paartjie Maandagoggend met hul 21 maande oue dogtertjie op die promenade gestap en is hulle in hegtenis geneem nadat hul dogtertjie na die strand gehardloop het. Die Wes-Kaapse polisiekommissaris het intussen op die voorval reageer.
Pretoria-polisiebeampte by padblokkade vas
Die beampte het hom glo hewig verset teen inhegtenisneming, maar is uiteindelik in hegtenis geneem nadat bystand ontbied is.
Afsondering: Polisie nie opgewasse vir dié taak – kenners
Die polisie maak hulle eie reëls. Met so ʼn ramptoestand het ʼn mens spesifieke opleiding nodig oor hoe om die publiek te hanteer.
Polisiewaghond ondersoek nóg ʼn sterfte
Dit is die soveelste geval van beweerde hardhandige behandeling deur lede van die polisie óf weermag wat sedert die inwerkingstelling van die staat van algehele afsondering aangemeld is.
Polisie ondersoek vir sterftes tydens afsonderingstydperk
Minstens agt mense is glo al aan die hand van die polisie dood tydens die inwerkingtreding van die nasionale afsonderingstydperk weens Covid-19.
Talle reeds by polisiewaghond verkla
Die klagtes sluit in verskeie sterftes weens polisieoptrede en ook verkragting.
Metrobeampte, veiligheidswag vas ná man se skietdood
ʼn Metropolisiebeampte en ʼn veiligheidswag van ʼn private maatskappy is in hegtenis geneem in verband met die skietdood van ʼn 41-jarige man.
‘Ervare’ Opod-ondersoeker op kleinhoewe vermoor
Die Onafhanklike Polisiedirektoraat het ’n ervare ondersoekbeampte verloor.”
Polisiewaghond skors verskeie hoës
Dissiplinêre verhore moet nou binne 60 dae vir die betrokke amptenare gehou word.
Polisiewaghond kry nuwe (waarnemende) hoof
Hy sal net twee maande aan die stuur van sake wees voor ʼn nuwe hoof weer aangestel moet word.
Cele moet opskud met nuwe Opod-hoof, sê komitee
Die portefeuljekomitee oor polisie het minister Bheki Cele gemaan om die proses te versnel om ʼn nuwe hoof vir die Onafhanklike Polisiedirektoraat (Opod) aan te stel.
Eis teen polisie ná aanranding van swanger vrou
“Die polisie het bly sê ek jok. Dat ek nie swanger is nie, net vet.”
Polisiehoë vas oor bedrog van R1,1 miljoen
ʼn Luitenant-generaal van die polisie en twee van haar familielede is in hegtenis op aanklag van bedrog en korrupsie.