Dit lyk aanvanklik soos ‘n eenvoudige wiel wat in ‘n sirkel draai, maar die video wys uiteindelik ‘n verstommende patroon wat jou mond sal laat oophang. Die video is die afgelope week reeds meer as 3 miljoen keer op YouTube gekyk.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "optiese illusie"
Video: Oëverblindery!
Lindzee Poi van Frankryk balanseer vier ringe op só manier dat dit lyk of dit op hul eie beweeg.
Video: Nuwe advertensie is oëverblindery!
Honda se nuwe CR-V 1.6 diesel-advertensie demonstreer dat mens nie noodwendig jou oë kan glo nie.