Dit lyk na ʼn uitgemaakte saak dat die Suid-Afrikaanse bande met Munster in Ierland behoue sal bly na Rassie Erasmus se vertrek na Suid-Afrika waar hy as SA Rugby se direkteur van rugby aangestel is.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "opvolger"
Gatland op Nieu-Seeland se afrigter-kooplysie
In Nieu-Seeland word daar in hoë kringe gepraat van Warren Gatland as die man wat die huidige All Blacks-afrigter Steven Hansen na die 2019 Wêreldbekertoernooi sal opvolg – en Wallis is selfs heeltemal bereid om hom te laat gaan as hy dit vroeër wil doen.