Die vrou het voet by stuk gehou dat sy nié die bagasie ingeboek het nie.
Alles vir die sleutelwoord "OR Tambo"
Polisie maak deurbraak in lughawe-agtervolgings
Die Gautengse polisie sê hy het ʼn reusedeurbraak gemaak in die afgelope paar weke se gevalle waar reisigers van die OR Tambo-lughawe af agtervolg en beroof is.
Drie ‘dwelmmuile’ by OR Tambo vasgetrek
In twee van die gevalle is die verdagtes voorgekeer nadat die polisie ʼn wenk van die publiek ontvang het, terwyl die derde verdagte tydens ʼn roetineondersoek vasgetrek is.
Groot vonds van renosterhorings op lughawe gekry
“ʼn Hond van die eenheid het positief gereageer op ʼn vrag wat vir die Midde-Ooste bestem was.”
SAID verskerp optrede teen smokkelhandel
Die waarde van die goedere waarop hulle beslag gelê het, is sowat 18% meer as die R755 miljoen in die ooreenstemmende tydperk ʼn jaar gelede, toe hulle 1 776 optredes uitgevoer het, vergeleke met die jongste kwartaal se 2 499.
Man (71) sterf ná onderonsie met Uber-bestuurder
Die 71-jarige man wat op 9 September tydens ʼn onderonsie, glo oor ʼn parkeerplek by OR Tambo Internasionale Lughawe, wreed aangerand is deur ʼn Uber-bestuurder, het aan sy beserings beswyk.
Vier ‘dwelmmuile’ by lughawe vasgetrek
“Die 48-jarige man is deursoek en daar is deur ʼn X-straalmasjien vasgestel dat hy vreemde voorwerpe in sy maag het.”
Duduzane Zuma glo by lughawe aangehou
Duduzane Zuma het dié week na Suid-Afrika gereis om Saterdag sy broer, Vusi Nhlakanipho, se begrafnis by te woon.
Doeanebeamptes wys groot omkoopbedrag van die hand
Drie doeanebeamptes van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens het omkoopgeld van byna R400 000 van die hand gewys nadat hulle die passasier by OR Tambo Internasionale Lughawe aangekeer het.
Miljoene rande se Viagra by lughawe onderskep
Volgens die SAID is dít die grootste vonds van seksuele opkikkers nóg die afgelope jaar by die Internasionale Lughawe O.R. Tambo.
Man glo met byna R7 miljoen kontant by OR Tambo betrap
ʼn 27-jarige man is by OR Tambo Internasionale Lughawe in hegtenis geneem met byna R7 miljoen kontant in Amerikaanse en Suid-Afrikaanse geldeenheid in sy besit.
Man met dwelms van R1,8 miljoen by lughawe vasgetrek
Die soektog het twee pakke met ʼn poeier, vermoedelik kokaïen, opgelewer. Dit was in foelie toegedraai en in ʼn vals kompartement in sy bagasie versteek.
Lughawe-beampte wyd geprys vir weldoenersdaad
“Ek het begin huil en ʼn anafilaktiese reaksie gekry – waarskynlik van die stres. Dís toe Vincent my kruisbeen op die grond in die middel van die lughawe aangetref het.”
R30 miljoen-dwelmvonds op lughawe gemaak
“Die bokse het Dinsdag van Kenia af by die lughawe se vragafdeling aangekom.”
‘O.R. Tambo-veiligheidskontrak is verdag’
“Die toekenning van die tender is verdag as ʼn mens in ag neem dat Checkport SA nie een van die maatskappye was wat aanvanklik gekeur is om vir die kontrak te bie nie.”
Miljoene se dwelms op OR Tambo onderskep
Die dwelms is in bagasie versteek of as geskenke voorgedoen.
Moontlike ‘bomdreigement’ by OR Tambo
Die OR Tambo Internasionale Lughawe (ORTIA) het Maandag bevestig dat minstens twee vlakke by die lughawe ontruim is weens ʼn moontlike bomdreigement.
Beeldmateriaal wys Ajay Gupta is landuit
Ajay Gupta word as ʼn voortvlugtige beskou.
Doeane-beamptes onderskep R6,7 miljoen
Doeane-beamptes het vandeesweek onverklaarde buitelandse valuta ter waarde van nagenoeg R6,7 miljoen onderskep voor dit die land uit is.
Vermeende ‘lughawerowers’ vasgetrek
Twee vermeende rowers wat mense glo van die OR Tambo Internasionale Lughawe af agtervolg en dan beroof is Maandag in die vroeë oggendure in Johannesburg vasgetrek.