Dit is seker so na aan amptelik as wat ʼn mens dit kry, dié beroep Donderdag van Oregan Hoskins dat Suid-Afrika se skole-afrigters hulle deel moet doen om die aanvalsvaardighede van Suid-Afrikaanse spelers te verbeter.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Oregon Hoskins"
Luister: Straf van spelers konsekwent?
Hennie Koortzen en Wynie Strydom ondersoek die straf van spelers en vra die vraag of dit enigsins konsekwent toegepas word.