“Liewe Jesus, laat die minister sy werk doen sodat pappa sy nier kan kry,” het Van Vuuren se dogter een aand gebid.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "orgaanskenking"
Orgaanskenking is die geskenk wat lewens red
Augustusmaand is orgaanskenkingsbewustheidsmaand. Vir almal wat nie geskrik het vir hierdie lang woord met só ’n diep betekenis nie, vertel Tersia Smit (65) haar verhaal van oorlewing danksy ’n 16-jarige sterwende meisie se familie se besluit om haar organe vir siek mense te skenk. Sarie Marais-Nell berig.
Driejarige se leweroorplanting ‘tweede kans op lewe’
“Een sterfte is al klaar te veel. Ons kan dit verhoed.”
Pretoria se eie Spiderman draf binnekort tot in Lüderitz
Eric Nefdt (32) gaan binnekort die langpad van die Jakarandastad na Lüderitz, Namibië, te voet in sy Spiderman-pak aandurf.
SA ryg medaljes in op Wêreld-oorplantingspele
Die Wêreld-oorplantingspele word elke tweede jaar gehou en bring atlete wat lewensbelangrike orgaanoorplantings gekry het byeen om hul tweede kans om te lewe te vier.
Video: Pa se hart stap saam met haar na kansel
Tien jaar nadat Jeni Stephien van Pennsilvanië in Amerika se pa oorlede is, het die man wat haar pa se hart ontvang het, saam met haar na die kansel gestap.
Orgaanskenkertjie red vreemdeling se lewe
Ons besef dat daar ʼn gesin is wat hul kind Maandag verloor het. Ons wil net ons simpatie aan hulle betoon vir hul verlies en ook ons ongelooflike dankbaarheid vir die groot geskenk wat Michelle ontvang het. Baie, baie, baie dankie vir die groot geskenk.
Herrie oor ryke Bentley wil begrawe
Die storie van een van Brasilië se rykste sakemanne, Thane Chiquinho Scarpa, wat in 2013 aangekondig het dat hy sy Bentley ter waarde van sowat R6,4 miljoen sou begrawe in die tuin by sy herehuis om “soos die Farao’s van Egipte” te wees, doen weer die rondte op sosiale media.
[Video] SA wen 84 medaljes by orgaanoorplantingspele
Atlete van die Suid-Afrikaanse orgaanoorplantingspan het met 84 medaljes vroeër vandeesmaand uit Argentinië teruggekeer.
Wat is op die planke by die Ou Meulteater en geskenke wat ‘n blywende verskil maak
Ons vertel jou wat in Desember by die Ou Meulteater in Paarl gebeur en praat oor bloed- en orgaanskenking.
Kortgebaker, halfaampie en orgaanskenking
In ons weeklikse Taaltoffie gesprek bespreek Susan Lombaard woorde soos kortgebaker en halfaampie en Esté Meyer Jansen doen verslag oor die noodsituasie rondom orgaanskenking.
Video: Groot tekort aan orgaanskenkers
Die Orgaanskenkingstigting het gesê daar is ʼn kritieke tekort aan organe in die land. Kyk gerus ook na die treffende advertensie onderaan die berig.
Foto: Dokters eer kind se onselfsugtige besluit
ʼn 11-jarige in China wat met breinkanker gediagnoseer is, het sy ouers versoek om sy organe te skenk sodra hy sterf.