Een persoon se organe kan agt lewens red.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "orgaanskenkings"
Velskenking kan brandslagoffers se lewens red
“Dink aan jou vel as ʼn Godgemaakte pleister of verband. Hierdie natuurlike pleister kry die helingproses ná ʼn brandwond aan die gang en daarsonder is die slagoffer se pad na gesondheid soveel langer, of gebeur dalk selfs nie eers nie.”
‘Sy het nie meer pyn nie’
“Ek gaan nie vir Amy sien groot word en meer sien dans en sing nie. Ek gaan nie eendag haar kindertjies sien groot word nie.”