Alles wat die paartjie vir hul troue aangekoop het, insluitend die borde en servette, het in die vloedwater rondgedryf. Slegs Stephanie se trourok kon gered word.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Orkaan Harvey"
Honderde in Houston gered
Reddingswerkers het Sondag reageer op honderde desperate hulpkrete toe vloedwater van Orkaan Harvey hoog genoeg gestyg het om selfs dubbelverdiepinghuise te oorstroom.