Hoërskool Waterkloof se orkes skroom nie om ʼn uitdaging voluit aan te pak nie. Luister hier na hul weergawe van “Baba Yetu”.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "orkes"
Steyn benoem op JPO-raad
Carolyn Steyn het meer as vier dekades se ervaring in die kunstebedryf. Sy is ʼn bekende aktrise en radiopersoonlikheid en word ook as ʼn filantroop en beskermvrou van die kunste beskou.
Video: Beurtkrag stuit nie jong orkes
“Ons wil graag hê almal moet die video sien, want dit is nie net ʼn bewys van die gees van die orkes nie, maar ook van die mense in Suid-Afrika as ʼn geheel.”
‘Pieter en die Wolf’ eersdaags op die planke
Die bekende skrywer Philip De Vos se pittige versies vir Pieter en die Wolf asook Karnaval van die Diere word deur akteur Schalk Bezuidenhout voorgedra.