Die onwettige myners se mynbestuurder, wat nie in die myn was nie, het die owerhede na die mynskag ontbied nadat dit duidelik geword het dat die myners honger ly.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Orkney"
Ondersoek ná 20 liggame in Orkney gevind is
Die mans se liggame is in wit plastieksakke toegedraai.
Steeds geen antwoorde vyf jaar ná ‘Moedersdag-moord’
Volgens die polisie is daar ’n verdagte maar Annetjie Kruger (89) se familie sit egter steeds sonder antwoorde.
17 vermeende onwettige myners in Orkney aangekeer
Sewentien verdagtes is Vrydag in Orkney, Noordwes in hegtenis geneem oor beweerde onwettige mynbouaktiwiteit.
Man in hof wat glo 2 polisiebeamptes skiet
Die verdagte het tydens die struweling een van die polisiebeamptes se dienspistool gegryp en lukraak skote afgevuur.
Vier in hof vir gesteelde treinspore
Die spoorstawe van Transnet is miljoene rande werd.
Nóg 2 vas ná moord op polisieman
Dit het intussen aan die lig gekom dat al vier verdagtes familie van mekaar is.
My herinneringe aan die Tulbagh-aardbewing
Ja, ’n mens kon daai naskokke hoor aankom. Dit was ’n gedreun amper soos ’n groot vragmotor. Teen die tyd wat die skudding onder ons verbygaan, was ons al lankal buite. Dit het die onnie dan taamlik moeite gekos om ons weer binne te kry. Om te wat?
Middeljarige vas vir moord op eks
Luidens berigte het ʼn vriendin van die oorledene haar Woensdag by die polisie as vermis aangemeld.
Man was op parool tydens moord op Orkney-bejaarde
“Ons taakspan van ses lede, onder leiding van kapt. Montshiwa, het sedert die moord onverpoosd gewerk om die verdagte op te spoor en te verseker ons bewyse is op die hoë standaard wat van ons howe verwag word.”
Deurbraak ná Orkney-moord, oorsaak van dood bekend
“Die verdagte het die Vrydagaand in Anne Mary Erasmus (76) se tuin geslaap en haar bewegings dopgehou. Voor dit het hy in die straat rondgeloop en stukwerk gesoek.”
Orkney-moord: ‘Dit was nie haar tyd om te gaan’
“Ek dink my ma sou gelewe het tot sy 100 jaar oud was. Haar lewe is by haar gesteel.”
Orkney-bejaarde in huis vermoor
ʼn Taakspan is aangewys om die wrede moord en beweerde verkragting van ʼn plaaslike bejaarde van Orkney in Noordwes te ondersoek.
Man sterf by polisiestasie
ʼn Man wat erg aangerand is, is Sondag by die Orkney-polisiestasie in Noordwes dood, kort nadat vier mans hom daar afgelaai het.
Moedersdag-moord: Buurman kry borgtog
Jan Rheeders (31), wat aangekla word van die moord op sy buurvrou, Annatjie Kruger (89), van Orkney in Noordwes, is Maandag op borgtog vrygelaat.
Orkney-‘swendelaars’ só vasgetrek
Wilhelm Petrus Miller (52) en sy lewensmaat, John Clare Miller (25), wat vir ʼn geruime tyd die polisie ontduik nadat hulle glo verskeie mense ingeloop het, is Donderdagaand in hegtenis geneem danksy ʼn Maroela Media-leser.
Orkney-paar gesoek vir ‘skelmstreke’
Die Noordwes-polisie is dringend op soek na twee mans in verband met verskeie klagtes van bedrog en diefstal wat in Orkney gepleeg is.
Orkney-moord: Uitgebrande wrak gevind, man vas
ʼn 31-jarige man is in hegtenis geneem in verband met die moord op Annatjie Kruger (89), ʼn jarelange inwoner van Orkney in Noordwes, wat vermoedelik op Moedersdag vermoor is.
Orkney-moord: Begrafnisreëlings bekend
Die begrafnisreëlings wat volg op die dood van Annatjie Kruger (89), ʼn jare lange inwoner van Orkney in Noordwes, is bekend gemaak. Sy is vermoedelik op Moedersdag vermoor.
Bejaarde weduwee op Moedersdag vermoor
Toe die bejaarde Annatjie Kruger nie Sondagoggend vir kerk opgedaag het nie, het gemeentelede dadelik onraad gemerk.