Die veiligheidswag wat daarvan beskuldig word dat hy 87 leerders seksueel aangerand het, het Woensdag in die Protea-landdroshof verskyn.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Orlando"
Afrikaanse akteur ná Orlando-skietery: waag dit om minder te haat
As jy op enige manier haat koester teen mense wat anders as jy is, val jy ongelukkig aan hierdie Orlando-aanvaller se kant van die medemenslikheid-spektrum. Jy’s dalk nie so erg soos hy nie, maar jy’s aan sy kant, skryf hy.
‘Skiet om dood te maak’ op berig oor gays
Die artikel hou verband met die naweek se massaskietery by ʼn gaynagklub in Orlando, Florida, waarin minstens 50 mense dood en 53 beseer is.
Orlando-massaskietery was ‘terreurdaad’
Pres. Barack Obama het die massaskietery by ʼn Florida-nagklub waarin minstens 50 mense dood en 53 beseer is as ʼn “terreurdaad” en ʼn “haatmisdaad” beskryf.
Minstens 50 dood ná Orlando-skietery
Minstens 50 mense is dood en 53 beseer ná ʼn skieter vroeg Sondagoggend by ʼn nagklub in Orlando, Florida, losgebrand het.
Massaskietery by nagklub in Orlando
Volgens plaaslike berigte is meer as 25 persone geskiet en verskeie gyselaar geneem ná gewapende mans by ʼn gay nagklub in Orlando, Florida, losgebrand het.