Om geld bymekaar te maak vir ’n klavier het sy in die kerk begin orrel speel.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "orrel"
Pyporreliste skitter in Paul Roux
Is die uiteinde vir pyporrelmusiek dan ’n kerkmusiekkeuse ten gunste van klawerbordinstrumente (keyboards), kitare en tromme? As dit van Connie van Niekerk, Helena Kriel, Theunis Marais en Ferdi la Grange en ander toegewyde pyporreliste afhang? Néé.