Albei was net 21 jaar oud toe hulle hul toetsbuiging gemaak het; albei was plaasseuns wat op die platteland gebore en gesmee is en natuurlike spierkrag gehad het; albei het vyf toetsdrieë gedruk; albei kon hardloop, die bal uitgee en skrum.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Os du Randt"
Moenie simpel goed aanvang nie, sê Os vir Bokke
Die Suid-Afrikaanse stut-legende doen ʼn beroep op voorspelers om die spel te oorheers.