Annelise Burgess, woordvoerder vir die Pistorius-gesin, wou nie vrae beantwoord oor gerugte dat die moordbeskuldigde Oscar Pistorius ʼn nuwe meisie het nie, het Beeld Saterdag berig.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Oscar Pistorius-moordverhoor"
Skietbaan-video van Oscar Pistorius vrygestel
Beeldmateriaal van Oscar Pistorius by ʼn skietbaan is Vrydag deur Sky News vrygestel.