Hoewel Christopher Nolan se Oppenheimer sewe goue beeldjies verower het, het ander bekendes ook toekennings vir hul puik modekeuses op die rooi tapyt verdien.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Oscars"
En (nog) ʼn Oscar gaan aan … ‘Oppenheimer’
Christopher Nolan se Oppenheimer was Sondagaand die groot wenner tydens die 96ste Oscar-toekennings in Hollywood.
Leon oor Oscars se voorspellings, weglatings én verrassings
Die fliek-ghoeroe Leon van Nierop verduidelik hoe die Oscars se stemproses werk én sê wie hy dink verdien om vanjaar ʼn goue beeldjie huis toe te neem.
‘Barbie’-aanhangers sien rooi oor Oscar-benoemings
Sosiale media het behoorlik gegons oor die nuus dat “Ken” en nie “Barbie” vir ʼn Oscar benoem is nie.
Dié flieks, akteurs vir ʼn Oscar benoem
Daar was groot verwagting dat Margot Robbie vir haar rol in Barbie, verlede jaar se fliek wat die beste by die loket gevaar het, vir ʼn Oscar benoem sou word.
Mooiste modes op Oscars-tapyt te sien
Vir die eerste keer in byna ses dekades het die Oscars se kenmerkende rooitapyt ook ʼn nuwe, gedempte baadjie aangetrek.
‘Everything Everywhere’ maak skoonskip by Oscars
Die rolprent het sewe van die 11 toekennings waarvoor hy benoem is, gewen.
Chris Rock sê uiteindelik oor befaamde Oscars-klap
’n Jaar later hou Chris Rock steeds nie Jada Pinkett Smith se naam uit sy mond uit nie.
Twee Oscar-benoemings vir Kaapse regisseur
Die bekende Britse akteur Bill Nighy is in dié fliek te sien.
Oscars 2023: Voorloper-fliek kry 11 benoemings
Die Academy het Maandag die benoemings vir die 95ste jaarlikse rolprenttoekennings bekend gemaak.
Stigting sê hoekom hy géén SA fliek vir Oscars inskryf
“’n Anonieme komitee wat vir ons sê ons het ons eie gemeenskap verkeerd uitgebeeld, is ’n klap in die gesig.”
Will Smith bedank uit Oscar-organisasie ná klap
“Ek het ander genomineerdes en wenners hul geleentheid ontneem om fees te vier en gevier te word vir hul buitengewone werk. Ek is hartseer.”
Chris Rock, akademie reageer ná Oscars-klap
Hy het ook bewerings dat hy en Smith ná afloop van die toekenningsgeleentheid die lug gesuiwer het, ontken.
Kyk: Die wêreld skater oor Oscar-klap
Hoewel talle mense die voorval tussen Chris Rock en Will Smith in ʼn ernstige lig beskou, kan grapjasse nie help om gek te skeer nie.
Jada verbreek stilte oor Oscars-petalje
Rock en sy woordvoerders het egter nog nie ʼn woord gerep oor die voorval nie.
Will Smith sê jammer oor Oscars-klap
“’n Grap oor Jada se mediese toestand was net te veel vir my en ek het emosioneel gereageer.”
Foto’s: Modes, geskiedkundige oomblikke maak opslae by Oscars
Dit was ʼn aand vol verrassings en geskiedkundige oomblikke.
Oscars: Die klap wat die wêreld aan die gons het
Smith het die komediant ʼn harde klap deur die gesig gegee en weggestap.
En die Oscar gaan aan…
Dié wetenskapfiksie-rolprent het Oscars in ses kategorieë opgeraap.
Oscars spog met nuwe kategorie om kykers terug te wen
Die Oscars spog nou met ʼn nuwe kategorie waarin kykers vir hul gunsteling-rolprent van 2021 op Twitter kan stem.