Vanjaar se Oscar-benoemings het gesorg vir ʼn hele paar geskiedkundige oomblikke én verrassende wendings.
Alles vir die sleutelwoord "Oscars"
Oscars 2022 kry weer aanbieder
Die toekenningsgeleentheid is sedert 2019 sonder ʼn seremoniemeester aangebied.
Nog ʼn Afrikaanse fliek op pad Oscars toe
Die fliek is in Afrikaaps, die Kaapse dialek van Afrikaans wat wyd deur inwoners van die Kaapse Vlakte gepraat word.
Veteraan-akteurs met Oscar-eretoekennings vereer
“Ons is verheug om vier persone te vereer wat ʼn diepgaande impak op die rolprentbedryf én die samelewing gehad het.”
Foto’s: Bekendes haal uit en wys op Oscar-tapyt
Hollywood se bekendes het vanjaar vere reg geskud en die eerste groot mode-geleentheid sedert die begin van die koronavirus-pandemie gevier.
‘My Octopus Teacher’: ‘Ons sou dit nooit kon droom’
“Ons wou hierdie wonderlike ekostelsel, die ‘Great African Seaforest’, aan die wêreld ten toon stel, en ons het daarin geslaag.”
SA dokkie wen Oscar; ‘Nomadland’-regisseur maak geskiedenis
My Octopus Teacher is as beste vollengte dokumentêr by die Oscars aangewys.
Bekroonde ‘The Goldbergs’-akteur (87) sterf
“Ons het vandag ʼn legende verloor,” het Adam Goldberg, vervaardiger van The Goldbergs, gesê.
Groot Oscar-hoop vir moderne Western
Neil Sandilands, die Suid-Afrikaanse akteur wat bekend geraak het vir sy rol as Bart in 7de Laan, is te sien in dié Oscar-benoemde rolprent.
Oscar-benoeming ‘oorweldig’ span van seekat-dokkie
“Dit is baie oorweldigend om in hierdie posisie te wees, aangesien dit my eerste rolprent is.”
So lyk vanjaar se lys Oscar-benoemings
’n Fliek wat op Netflix te sien is het tien benoemings ingeryg.
Tegniese Oscar vir oud SA’ner; nog benoemings vir plaaslike flieks
ʼn Suid-Afrikaanse gebore ingenieur het vroeër ʼn tegniese Oscar-prys gekry vir sy baanbrekerswerk in die rolprentbedryf, terwyl nog twee plaaslike rolprente die kortlys vir vanjaar se Oscars behaal het.
Grammys, Oscars uitgestel
Die Grammy-musiektoekennings en die Oscars-prysaand sal nou eers later vanjaar plaasvind.
Hopkins-kragtoer in demensie-fliek besorg hom dalk ʼn Oscar
Soos wat hy die kloof tussen onafhanklike volwassene en bang kind skets, voeg sy ryk en emosionele toneelspel elemente van weerloosheid en afgryse by die rolprent.
‘Toorbos’ gaan Oscars toe
“Dit is ʼn eer vir ons hele span dat ons rolprent gekies is om Suid-Afrika te verteenwoordig. Covid-19 het ʼn erge uitwerking op die kunste in Suid-Afrika, Afrika en die res van die wêreld gehad. Dit is ʼn ongelooflike huldeblyk en geleentheid vir ons plaaslike rolprentbedryf.”
Oscars uitgestel weens Covid-19
Die Oscars is nog net drie keer vantevore uitgestel.
Oscars-seremonie moontlik uitgestel
“Ons weet ons wil rolprente vier, maar ons weet nog nie presies watter vorm die viering sal aanneem nie.”
Foto’s: Dís hoe sterre skitter by Oscars
Daar was egter een aktrise wat styl doelbewus gebruik het.
‘Parasite’ maak geskiedenis by die Oscars
Die Suid-Koreaanse drama Parasite het geskiedenis gemaak by vanjaar se 92ste Oscar-toekennings.
Oscars 2020-benoemings: ‘Joker’ neem lag-lag voortou
Die donker drama ‘Joker’, met Joaquin Phoenix in die hoofrol, neem vanjaar die voortou met 11 benoemings.