Ofskoon vroue meer geneig is om met sekere siektes gediagnoseer te word of meer geneig is om bepaalde gesondheidsuitdagings die hoof te moet bied, is dit allermins tot die skoner geslag beperk.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "osteoporose"
‘Eet jou kaas, bra’ (want suiwel is goed vir jou)
Dié multifunksionele voedselgroep help onder meer ook om ouderdomsverwante beenverlies te voorkom en kan ook gewriggesondheid verseker.