Dit lyk of die aanvallers vir ʼn ruk buite die huis geskuil het, voordat hulle toegeslaan het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Ottosdal"
Foto’s: Ingryping kom in Ottosdal ná geweld
“Inwoners van hierdie dorpe gaan reeds jare gebuk onder swak dienslewering, maar dienslewering het nou heeltemal tot stilstand geknars.”
Vrou wreed aangeval op plaas
ʼn 61-jarige vrou is op ʼn plaas tussen Sannieshof en Ottosdal in Noordwes aangeval.
Twee vas byna ʼn jaar ná bejaarde se moord
“Dit was nou ʼn lang tyd van geduld en hoop, maar die speurtak het net bly sê ons moet nie moed verloor nie, die skuldiges sal wel opgespoor word.”
Ottosdal-bejaarde vermoor: ‘Sy het altyd veilig gevoel’
ʼn Bejaarde inwoner van Ottosdal in Noordwes wat Vrydagaand wreed in haar huis vermoor is, sal Vrydag ter ruste gelê word.
Prof wil bates gryp ná slaggat-ongeluk
ʼn Universiteitsprofessor het met stappe begin om op van die Noordwes-regering se bates beslag te lê aangesien hy nog nie vergoeding ontvang het nadat hy sy ma se begrafnis misgeloop het nie, het Beeld Sondag berig.
Jagtragedie: Boetie se moordsaak van die hofrol geskrap
Die saak van ʼn 17-jarige seun wat per ongeluk sy broer doodgeskiet het, is van die hofrol geskrap, het Beeld Saterdag berig.
‘Dronk’ trokbestuurder vas ná gru-ongeluk
Die polisie van Hartebeesfontein naby Klerksdorp het Maandagaand ʼn 62-jarige vragmotorbestuurder in hegtenis geneem nadat hy glo onder die invloed van alkohol bestuur en reg van voor teen ʼn ander voertuig gebots het.
Plaasmoordenaars wat boer sleep sit lewenslank
Die twee mans wat ʼn boer van Noordwes, André van der Merwe, geskiet en agter sy eie bakkie aangesleep het, is tot lewenslange tronkstraf gevonnis.