Boelies en boeliegedrag is baie meer algemeen as dit wat elke nou en dan op die nuuskanale verskyn. Daar is skaars ’n gesin waar niemand deur die verskynsel geraak word nie, meen Henda van der Merwe, direkteur van CMR Gauteng-Oos.
Alles vir die sleutelwoord "ouerleiding"
Luister: Hulp en raad vir mammas van premature babas
Maroela Media het met dr. Welma Lubbe gesels oor die versorging van premature babas. Sy het ook ʼn paar wenke rondom ontwikkeling en voeding van dié babatjies gedeel.
Waar is die ouers?
Bewaar ’n samelewing as gevra moet word: Waar is ons ouers?
Luister: Wenke wat werk vir dapper mammas
Maroela Media het met Lizanne du Plessis in Durbanville gesels oor haar raad vir ouers wat gelukkige kinders wil grootmaak en vreugdevolle ouers wil wees.
Luister: Voorbereiding vir ‘n wiskunde-eksamen
Dit is dalk nog vroeg in die jaar maar jou voorbereiding vir jou wiskunde-eksamens begin reeds van die eerste dag van die skooljaar.
Luister: Daaglikse voorbereiding vir die wiskunde-klaskamer
Hein van Niekerk, Ruan Kapp en Valentyn van der Merwe praat vandag oor die soort voorbereiding wat ʼn kind moet doen vir die wiskunde-klaskamer.
Luister: Kinders se ingesteldheid teenoor wiskunde bepaal hulle sukses
Hoekom sukkel so baie kinders met wiskunde, en hoekom is jou kind se ingesteldheid teenoor die vak so belangrik?
Luister: Kweek ‘n belangstelling in wiskunde
Maroela Media gesels in die volgende gesprekreeks met lede van die Vereniging van Afrikaanse Wiskunde-onderwysers oor die vak en hoe om dit makliker vir die kind, ouer en selfs onderwysers te maak.
Ouderdomsperk op ‘50 Shades’ te laag, sê Louis Brittz
Die Film- en Publikasieraad (FPB) is die afgelope week oorval met klagtes van verskeie organisasies wat meen die fliek ‘50 Shades of Grey’ se ouderdomsperk van 16 is te laag.
Luister: Sosiale ontwikkeling en die grondslagfase
Twee kenners van Impak Onderwys gee raad oor hoe ouers van 6- tot 9-jarige kinders die internet en sosiale media kan bestuur.
Luister: Die verskil van tuisonderrig en hoofstroomonderwys in die grondslagfase
Die kenners van Impak Onderwys bespreek die verskil tussen tuisonderrig en hoofstroomonderwys in die grondslagfase.
Luister: Die ouer se rol in die ontwikkeling van vaardighede in die grondslagfase
Impak Onderwys se kenners verduidelik hoe jy as ouer jou kan kind kan help om sy vaardighede in die grondslagfase te ontwikkel.
Luister: Wat beteken ‘leer’ in die grondslagfase?
Dr. Nalize Marais verduidelik hoe ʼn kind moet leer in die fase van skool, en watter vaardighede vasgelê moet word.
Luister: Raadop met wiskunde? Gerrie Schoeman “The Math Mechanic” kan help
Gerrie Schoeman, ʼn wiskunde privaatonderwyser, gee ʼn paar praktiese wenke hoe jy jou kind met wiskunde kan help.
Luister: Die belangrikheid van die grondslagfase vir verdere leer
Maroela Media en Impak Onderwys fokus hierdie week op die belangrikheid van die grondslagfase. Twee kenners verduidelik hoekom hierdie fase so ʼn groot effek het op verdere leer.