deur Lida Dijkstra Almal sê Tobie is oulik. Maar Tobie is moeg om oulik te wees. Hy wil sy beeld verander. Hy begin ’n moderne…
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "oulik"
Dogtertjie stuur stokkies terug
Evie, ‘n dogtertjie wat onlangs die Yosemite Nasionale Park in Kalifornië, Amerika, besoek het, het ‘n briefie met twee stokkies aan dié park gestuur omdat sy die stokkies per ongeluk saamgevat het huis toe.