“Hierdie skenking is belangrik omdat ons dokters nie sonder hierdie toerusting kan werk nie. Dit is die kern van alles, en sonder persoonlike beskermingstoerusting kan ons dokters nie in die voorste linies teen die virus staan nie, wat beteken ons sal nie lewens kan red nie.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "OUTsurance"
Osti-verslag: OUTsurance span weer die kroon
Die Ombudsman vir korttermynversekering (OKV) het haar verslag vir 2015 bekend gemaak en OUTsurance span weer die kroon.
Verkeersreëlaar buite gevaar ná bysteke
Gert Venter, die 68-jarige OUTsurance-verkeersreëlaar van Centurion, wat Dinsdagmiddag nagenoeg 1 000 keer gesteek is nadat ʼn swerm bye op hom toegesak het, se lewe is buite gevaar.
OUTsurance-puntsman stabiel ná 1000 bysteke
Omstanders moes Dinsdagmiddag inderhaas ʼn plan beraam om Gert Venter, ʼn 68-jarige OUTsurance-puntsman van Centurion, se lewe te red nadat ʼn swerm bye hom aangeval het.
Pensioenaris-puntsman deur swerm bye aangeval
ʼn Pensioenaris van Centurion wat vir Outsurance as ʼn puntsman werk, is Dinsdagmiddag omstreeks 17:30 deur ʼn swerm bye aangeval.
OUTsurance: ‘Advertensie nie bedoel om te mislei of beledig nie’
OUTsurance sê die gebruik van ‘Tshwane’ as pleknaam in ʼn TV-advertensie het nie ten doel gehad om enigiemand te beledig of te mislei nie.
AfriForum verkla OUTsurance oor ‘Tshwane’-advertensie
Die burgerregte-organisasie AfriForum het ʼn amptelike klag teen OUTsurance se gebruik van ‘Tshwane’ as pleknaam in ʼn TV-advertensie by die Gesagsowerheid vir Reklamestandaarde van Suid-Afrika (ASASA) ingedien.