Soveel as 27 skilpaaie wat tydens die brand gered is, is intussen veilig hervestig.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Overberg-brand"
Brande by Kleinmond herinner aan 2019-ramp
Vlamme het Maandag veral by die woonbuurt Heuningkloof verskeie kere gevaarlik naby aan die huise gekom.
Overberg-brand: Pad weer oop; brand nog nie onder beheer
Geen strukture is in hierdie stadium op die Arabella-landgoed beskadig nie, maar daar is brandskade aan die voetpaadjies en tuine.
Duisende hektare deur Overberg-brand geraak
Meer as 100 brandbestryders en 10 brandweerwaens probeer steeds om ʼn brand by Kleinmond in die Overberg-distrik in bedwang te hou.
Foto’s: Brand in Overberg woed voort
Brandbestryders sukkel reeds sedert Saterdag om die brand in bedwang te bring en te keer dat dit na huise in die gebied versprei.
Brandbestryder sterf in Overberg-brande
Nelio was spoggerig toe hy ʼn brandweerman geword het. Hy was trots op die werk wat hy gedoen het.
Overberg-brande woed steeds op plekke
By Bettiesbaai, waar die krag- en watertoevoer nog nie herstel is nie, is die brand bedwing en duur opruimingswerk vandag voort.
Overberg: Brande plek-plek weer buite beheer
Die verligting van die reënval Vrydagaand in die Overberg-distrik was van korte duur en brandbestryders moet weereens met alle mag teen wegholbrande baklei.
Pa en seun trotseer vlamme om skilpaaie te red
“Ek het geweet hoe baie diere daar in daardie gebied is wat nie voor die vlamme sal kan uitvlug nie. Veral die skilpaaie wat stadig beweeg het ek geweet gaan ons hulp nodig hê.”
Overberg-brand: Brandbestryders veg steeds teen vlamme
Altesaam 31 huise is heeltemal verwoes en nog 28 huise beskadig in die wegholbrand wat Vrydag by Bettysbaai in die Overberg-distrik gewoed het.
Foto’s: Verwoesting in die Overberg-distrik
“So baie mense het hul huise verloor; alles wat hulle besit. Dit was so ʼn verskriklike, verskriklike dag met so baie trane.”
Video en foto’s: Franskraal ontruim weens wegholbrand
“Skakel alle ligte en elektriese toebehore af en sluit jou huis. Vir jou eie veiligheid, verlaat jou buurt onmiddellik en ry na ʼn huis van ʼn vriend of familielid buite die ontruimingsgebied.”
Overberg-brand woed steeds; R44 gesluit
Intussen sal ʼn 34-jarige verdagte môre in die Caledon-landdroshof verskyn in verband met die oorsaak van die brand.
Foto’s: Fakkel glo oorsaak van hewige Overberg-brand
“Dit was ʼn traumatiese nag vol onsekerheid. Brandbestryders het die hele dag onverpoosd probeer om die vlamme onder beheer te kry sonder die moontlikheid van lugondersteuning.”