Die twee 13-jarige seuns van Elsiesrivier in Kaapstad wat sedert Sondag vermis word nadat hulle met ‘n vlot in die see by Paardeneiland beland het, is nog nie opgespoor nie.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Paardeneiland"
Seuns vermis in see by Paardeneiland
Twee 13-jarige seuns word vermis nadat hulle met ‘n vlot op die Swartrivier gevaar het en in die oop see by Paardeneiland beland het.